Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shanzeley Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Johan N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Voorwaar 'n stukkie paradys. 'n Pragtige, goed toegeruste woning met keurige meubels en dekor. Dit was 'n plesier om daar te woon. Die plaaskarakter met dam vir visvang en die skape het bygedra tot 'n besondere tyd. Pragtige omgewing om in te stap en/of fiets te ry. Ons sal die verblyf beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Peaceful. I have nothing more to say, sorry.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine B
Kort verblyf
4.8
Des 2023

Rest for your soul. The accommodation is beautiful, spacious, and tastefully decorated. We loved the view of the surrounding area. The huge lawn came in handy with our large family group over the Christmas weekend. We played cricket, golf, and volleyball. Only recommendation is to perhaps consider a dishwasher, as the kitchen is rather small with very little work area to prepare food. But again, we cooked and lived in the houses. If you were to eat out and visit the surrounding area, I suppose it wouldn't bother you too much. I would most definitely recommend the accommodation, and hope to one day visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vinah M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Peaceful and refreshing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Armand T
Lang verblyf
4.8
Des 2023

Gesellige kuier in natuurskoon. Ons het baie lekker gebly - dit is 'n baie mooi woning en the host was op alle tye beskikbaar. Baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanna V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Stil en rustig! Baie netjiese plekkie. Lekker stil & rustig op die plaas. Vroegoggend plaasgeluide en gekoer van die duiwe. Heerlik gekuier by die kaggel in die kombuis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindey M
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mrt 2023

Spectacular weekend away. Although we arrived late, we received a welcome call from Tarryn, who really did a great job. Then, the house: Proper 5-star rating! We felt very homely and had a very peaceful stay. Tarryn came to greet and meet us, what a nice friendly, and helpful lady! Thanks, Tarryn! We'll definitely see you guys again! That's a promise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Delmé H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Baie netjies. Rustige omgewing. Sal dit aanbeveel vir enigiemand wat bietjie wil ontsnap van die stad asook reisigers onderweg na die Tuinroete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jolette
Shanzeley Guest House
Dankie Delmé, vir jou resensie. Kom kuier asb. weer op die plaas.

Leani F
Kort verblyf
4.8
Des 2021

Fantastiese plek. Ons was daar vir 4 nagte en het as familie 2 van die eenhede beset. Dit was regtig 'n baie lekker vakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolette
Shanzeley Guest House
Dankie Leani, vir jou mooi resensie. Kom kuier asb weer op die plaas. Dit is altyd lekker om gaste soos julle te verwelkom.

Juanita V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2021

Pragtige veblyf en baie netjies en skoon. Baie spasie met kuierarea vir 'n groot groep. Warm beddens in die winter en kaggel in die sitkamer. Ons kan Shanzeley definitief aanbeveel. 'n Goeie oornag plek in die Langkloof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Ganzekraal-pad, Bo-Langkloof, 65 km vanaf George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1tiSdEFQUJWMyJYpsSKl2e4I758VHAhQPFKq0LXtzx3bISAg2U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Off Ganzekraal Road Upper Langkloof 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.777166666667 22.717111111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang