Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shanzeley Guest House

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Ganzekraal-pad, Bo-Langkloof, 65 km vanaf George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shanzeley Guest House is geleë op 'n skilderagtige werkende plaas tussen die Outeniekwa- en Kammanassie-berge en bied selfsorgverblyf met 'n outentieke plaaservaring. Die plaasverblyf is net langs die R62 geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die bedrywige stad.

Verblyf word gebied in 'n 3-slaapkamer-plaashuis, 'n 1-slaapkamerkothuis of die Ou Poskantoor-eenheid.

Die eenhede kan tussen 2 tot 6 mense akkommodeer met óf 1 óf 3 slaapkamers wat met gemaklike beddens ingerig is. Die eenhede het ook privaat badkamers met baddens en storte. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien, en sommige eenhede het 'n knus kaggel in die sitkamer vir die koue aande.

Die eenhede maak oop op lieflike patio's wat uitsigte oor die plaas, berge of dam en braaigeriewe bied.

Besienswaardighede in die omgewing sluit wynproeë op verskeie wynplase, 4x4-roetes, fietsryroetes, natuurreservate en die skilderagtige Kaapse Roete 62 in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Johan N
Gesin met tieners
5.0
Voorwaar 'n stukkie paradys. 'n Pragtige, goed toegeruste woning met keurige meubels en dekor. Dit was 'n plesier om daar te woon. Die plaaskarakter m...
Sien meer
Apr 2024
Amanda S
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful. I have nothing more to say, sorry.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Charmaine B
4.8
Rest for your soul. The accommodation is beautiful, spacious, and tastefully decorated. We loved the view of the surrounding area. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Armand T
4.8
Gesellige kuier in natuurskoon. Ons het baie lekker gebly - dit is 'n baie mooi woning en the host was op alle tye beskikbaar. Baie dankie!
Des 2023
Hanna V
Saam met lewensmaat
4.8
Stil en rustig! Baie netjiese plekkie. Lekker stil & rustig op die plaas. Vroegoggend plaasgeluide en gekoer van die duiwe. Heerlik gekuier by die kag...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Langs die Ganzekraal-pad, Bo-Langkloof, 65 km vanaf George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shanzeley Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Ganzekraal-pad, Bo-Langkloof, 65 km vanaf George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1tiSdEFQUJWMyJYpsSKl2e4I758VHAhQPFKq0LXtzx3bISAg2U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Off Ganzekraal Road Upper Langkloof 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.777166666667 22.717111111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang