Shark Cove
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 driekwartbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet. Die leefarea het 'n slaapbank vir 2 kinders. Die oopplan-kombuis is met eetgerei, breekware, glase, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en 'n etenstafel met stoele toegerus. Die aparte opwasarea het 'n wasmasjien. Die ruim leef- en sitarea het 'n binnebraai, 'n TV met die volle DStv-pakket, en 'n lessenaar. Daar is WiFi. Daar is 'n stoeptafel, stoele en 'n braai buite. Die eenheid het 'n motorafdak met 'n hek vir 1 voertuig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Geendiere word toegelaat nie
- Behandel asseblief die eenhede en hul inhoud met respek.
- Inklok is slegs vanaf 14:00 en uitklok is streng
voor 10:00.
- Rook in die eenheid is verbode.
- Geen partytjies word toegelaat nie.
- Gaste moenie enige vuil skottelgoed agterlaat nie.
- Laat asseblief die eenhede in dieselfde toestand waarin dit gevind is.
- Moet asb. geen meubels rondbeweeg of skuif nie.
- Moet asb. nie die slaapbank in die leefarea op- of afslaan nie, die bestuurder sal dit self hanteer.
- Geen ekstra gaste, wat nie bespreek en betaal het nie, mag oorslaap nie.
- Basiese items word verskaf. Indien hierdie items verwyder word, sal gaste daarvoor gehef word.
- Musiek moet te alle tye op 'n redelike vlak gespeel word en geen musiek word na 22:00 toegelaat nie.
- Indien enige iets breek sal gaste daarvoor moet betaal.
- Die blindings en vensters moet toe wees, en die alarm moet geaktiveer word wanneer gaste die eenheid verlaat.
- Versuim om enige huis reëls na te kom, kan lei tot uitsetting sonder terugbetaling.
- Die eienaar en bestuurder aanvaar nie verantwoordelikheid vir enige skade, diefstal, besering of dood aan jou, jou familie of besoekers tydens jou verblyf by die perseel vir enige rede hoegenaamd nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gastekamer is baie klein met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, klein yskassie, broodrooster, breekware en eetgerei. Daar is nie 'n TV, braai- of kookgeriewe nie. WiFi word voorsien. Gaste wat hier tuisgaan sal afhanklik wees van die restaurante of wegneemetes vir kosdoeleindes. Die eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Geendiere word toegelaat nie
- Behandel asseblief die eenhede en hul inhoud met respek.
- Inklok is slegs vanaf 14:00 en uitklok is streng
voor 10:00.
- Rook in die eenheid is verbode.
- Geen partytjies word toegelaat nie.
- Gaste moenie enige vuil skottelgoed agterlaat nie.
- Laat asseblief die eenhede in dieselfde toestand waarin dit gevind is.
- Moet asb. geen meubels rondbeweeg of skuif nie.
- Moet asb. nie die slaapbank in die leefarea op- of afslaan nie, die bestuurder sal dit self hanteer.
- Geen ekstra gaste, wat nie bespreek en betaal het nie, mag oorslaap nie.
- Basiese items word verskaf. Indien hierdie items verwyder word, sal gaste daarvoor gehef word.
- Musiek moet te alle tye op 'n redelike vlak gespeel word en geen musiek word na 22:00 toegelaat nie.
- Indien enige iets breek sal gaste daarvoor moet betaal.
- Die blindings en vensters moet toe wees, en die alarm moet geaktiveer word wanneer gaste die eenheid verlaat.
- Versuim om enige huis reëls na te kom, kan lei tot uitsetting sonder terugbetaling.
- Die eienaar en bestuurder aanvaar nie verantwoordelikheid vir enige skade, diefstal, besering of dood aan jou, jou familie of besoekers tydens jou verblyf by die perseel vir enige rede hoegenaamd nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Toit-straat 4, Kleinbaai, Van Dyksbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang