Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sharkbay Boutique Hotel & Spa

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Wayne T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Brilliant. Brilliant stay. Riaan in your restaurant is an asset to the company - made our stay extra special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ike G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

A stay that stays in your heart. The best staff, very helpful. Our stay was absolutely perfect. The phone network around the area is not the best, but it's understandable why it's like that; the area is secluded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Sharkbay Boutique Hotel & Spa
Thank you for your heartfelt feedback! We’re delighted to hear that you had a perfect stay and that our staff made such a positive impression. We understand the phone network limitations due to the secluded area, but we’re glad it didn’t take away from your experience. We hope to welcome you back for another unforgettable stay!

Natanya R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfect for couples. Everyone was so welcoming and the food is so delicious! Rooms were clean and beautifully decorated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Sharkbay Boutique Hotel & Spa
Thank you for your wonderful feedback! We’re thrilled to hear that you felt so welcome and enjoyed the delicious food. It’s great to know that the rooms met your expectations with their cleanliness and decor. We hope to welcome you back for another memorable stay!

Claire O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

An absolute gem. We adored our stay. I've never been to that side of Langebaan, and it was idyllic. I just wish I booked a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Sharkbay Boutique Hotel & Spa
Dear Guest, Thank you so much for your wonderful feedback! We’re delighted to hear that you enjoyed your stay and found the surroundings idyllic. We look forward to welcoming you back, and we hope you’ll be able to stay for a longer visit next time. Thank you for choosing to stay with us. Best regards, Sharon

Nadia N
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

10/10. Dit was lieflik. Dit was heerlik. Ek sal beslis gaan. Die uitsig is prentjie mooi en die ontbyt was lekker. 10/10!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Sharkbay Boutique Hotel & Spa
Dankie vir die wonderlike terugvoer! Dit is fantasties om te hoor dat u die uitsig en ontbyt geniet het. Ons is bly u verblyf was lieflik, en ons sien uit daarna om u weer te verwelkom!

Wilfred H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Baie rustig en genotvol. Verblyf en akkommodasie was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Touch Down Africa
Sharkbay Boutique Hotel & Spa
Geagte gas, Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly om te hoor dat die verblyf en akkommodasie puik was. Ons waardeer jou kommentaar en sal dit in ag neem vir toekomstige verbeterings. Baie dankie dat jy by ons gebly het, en ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom. Vriendelike groete, Sharon

Igsaam Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Can't wait to go back. Had a great time. For the price I paid, I will definitely go back. Restaurant prices were very reasonable. Food was really good. Location excellent, beautiful sunsets with the lagoon just a few feet away from the hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Sharkbay Boutique Hotel & Spa
Thank you for your fantastic feedback! We’re so happy to hear that you had a great time and found the restaurant prices reasonable. It’s wonderful that you enjoyed the food, location, and beautiful sunsets. We can't wait to welcome you back for another amazing stay!

Michael W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Views for days! Kos was baie lekker, vriendelike staff. Ons het die hotel baie geniet, het ongelukkig nie 'n seefrontkamer gehad nie, maar het ook nie vol prys betaal soos per hul webtuiste nie, julle afslag het die hotel vir my beskostigbaar gemaak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Touch Down Africa
Sharkbay Boutique Hotel & Spa
Dankie vir die wonderlike terugvoer! Dit is fantasties om te hoor dat u die kos geniet het en die vriendelike personeel waardeer het. Ons is bly dat die afslag die hotel vir u meer bekostigbaar gemaakt het, en ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom!

Muhsin P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Lovely and friendly staff. The view of the room was excellent, which makes up for any other suggestions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lhani B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

7de huweliksherdenking. Wat 'n wonderlike ervaring. Baie skoon en netjies en vriendelike personeel. Amazing cocktails and die beste uitsigte oor die lagoon. Het elke oomblik geniet en sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Sharkbay Boutique Hotel & Spa
Baie dankie vir die terugvoer! Dit is wonderlik om te hoor dat u 7de huweliksherdenking so 'n spesiale ervaring was. Ons is bly u die skoonheid, vriendelike personeel, cocktails en die pragtige uitsigte oor die lagoon geniet het. Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Touch Down
Africa

Eiendomme 10

Resensies 237

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R3 720
R 3 720 R 1 860
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 720
R 3 720 R 1 860
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grysbok-keeromstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8aefb6a631a11bcf0ce0a558b5073009d50bac764ef66901a47f1884bfd8a7c3db986a538cf95e911059c7f0d599aa94e6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 720 nouVanaf R1 860 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 6 Grysbok Close Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.110483006662 18.04140150547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang