Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sharkbay Hotel & Spa

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Claire O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

An absolute gem. We adored our stay. I've never been to that side of Langebaan, and it was idyllic. I just wish I booked a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Sharkbay Hotel & Spa
Dear Guest, Thank you so much for your wonderful feedback! We’re delighted to hear that you enjoyed your stay and found the surroundings idyllic. We look forward to welcoming you back, and we hope you’ll be able to stay for a longer visit next time. Thank you for choosing to stay with us. Best regards, Sharon

David S
1 nag
5.0
Feb 2023

A one night get-away from Cape Town - lovely. Quiet, relaxing, beautiful scenery and very good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilfred H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Baie rustig en genotvol. Verblyf en akkommodasie was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Touch Down Africa
Sharkbay Hotel & Spa
Geagte gas, Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly om te hoor dat die verblyf en akkommodasie puik was. Ons waardeer jou kommentaar en sal dit in ag neem vir toekomstige verbeterings. Baie dankie dat jy by ons gebly het, en ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom. Vriendelike groete, Sharon

Muhsin P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Lovely and friendly staff. The view of the room was excellent, which makes up for any other suggestions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Altus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2023

Baie goeie Weskus-wegbreek. Aangenaam in alle opsigte. Afwesigheid van lugversorging is 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Touch Down Africa
Sharkbay Hotel & Spa
Dear guest, We're pleased to hear that you found your stay enjoyable overall. We apologise for the inconvenience regarding the lack of air conditioning. Your feedback is valuable, and we'll consider it as we aim to improve our facilities. Best regards, Sharon

Saul S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2023

Enjoyed our at stay. Great location. Spa provided great treatments. Staff did try to provide good service and to accommodate some unusual requests. Breakfast disappointing. Not offered fish/cheese alternatives non-meat eaters. Disappointed that we had to pay a lot extra for cappuccino or hot chocolate etc - already spending plenty on B&B. Loadshedding- especially doubles - was a nuisance- while there was always light - Toast, French fries, and machine coffee were not available. WiFi was weak and very inconsistent around the property - even within the bedrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Roger D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2023

Lovely area. Lovely area for a holiday. The hotel is in need of some maintenance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Touch Down Africa
Sharkbay Hotel & Spa
Dear Guest, Thank you for sharing your thoughts about your recent visit to our resort. Your feedback is important to us. We're pleased to hear that you enjoyed the lovely area for your holiday. We take all guest feedback seriously and will use your comments to further enhance our offerings. We look forward to the opportunity to welcome you back in the future and provide you with another wonderful stay. Warm regards, Sharon Hendricks

George M
1 nag Gesin met tieners
2.6
Sep 2023

Ons het 'n familievilla gekies vir 'n nag se oorslaap. Die familievilla is 'n eintlik 'n vakansiehuis aan die ander kant van die bult van die hotel af. Die hotel se fasiliteite is dus nie maklik bereikbaar nie en dit is ietwat misleidend om die villa as deel van die hotelverblyf te beskryf. Die hotel se fasiliteite en uitsig word gebruik in die advertensiefoto's maar is eintlik relatief irrelevant want die huis sit heeltemal op 'n ander plek. Die alarmstelsel van die huis was foutief en het telkens afgegaan. Daar was bykans geen voorsiening vir loadshedding nie en die vuurmaakhout in die kaggel was nat en onbruikbaar. Die huis is ook tans tussen twee konstruksieterreine waar twee ander huise tans gebou word. Nie wat ons verwag het nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Touch Down Africa
Sharkbay Hotel & Spa
Liewe Gas, Baie dankie dat jy jou gedagtes gedeel het oor jou onlangse besoek aan ons oord. Jou terugvoer is vir ons belangrik. Ons neem alle gas terugvoer ernstig en sal jou opmerkings gebruik om ons aanbiedings verder te verbeter. Ons sien uit na die geleentheid om jou in die toekoms weer te verwelkom en jou 'n ander wonderlike verblyf te bied. Warm Groete, Sharon Hendricks

Theuns D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Nov 2023

Die is nie 'n hotel nie, dit is 'n geleentheidsvenue. Ongelukkig is daar geen positiewe terugvoering nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Touch Down Africa
Sharkbay Hotel & Spa
Geagte gas, Ons is opreg jammer om te verneem dat u ondervinding by ons nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Ons waardeer u eerlikheid en neem u terugvoering ernstig op. U tevredenheid is vir ons baie belangrik, en ons hoop om in die toekoms die geleentheid te hê om u vertroue in ons diens te herstel. Vriendelike groete, Sharon

Alexio D
1 nag
2.0
Des 2023

Dirty. On our way to the hotel I received a phone call from a staff member at the accommodation. The phone call was very unprofessional and not helpful at all. We stayed in a self-catering flat. The accommodation mentioned "villa," however it was just a 2-bedroom apartment shared in a double-story house. I cannot even give cleanliness a 1-star rating, but I have to give something for it to show. The towels were dirty with brown and black streaks. There were spider webs around the whole apartment. The bedding was not changed, and there was also dust and dirt in the beds and pillows. WiFi is non-existent, and the signal is not great. In the end, the price I paid was just for the view and nothing else.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Touch Down Africa
Sharkbay Hotel & Spa
Dear Alexio Dos Santos, We apologise for the disappointment you experienced during your stay. Your feedback is valuable, and we'll address the issues you've mentioned to ensure improvements are made. We appreciate your honesty and hope to have the opportunity to make it right on your next visit. Warm regards, Sharon

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Touch Down
Africa

Eiendomme 9

Resensies 209

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R3 720
R3 720 R1 488
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 720
R3 720 R1 488
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 90 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grysbok-keeromstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8aefb6a631a11bcf0ce0a558b5073009d50bac764ef66901a47f1884bfd8a7c3db986a538cf95e911059c7f0d599aa94e6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 720 nouVanaf R1 488 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 6 Grysbok Close Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.110483006662 18.04140150547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang