Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sharods Self Catering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castletown-weg 93, Wynberg, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 600 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Sharods Self Catering is 'n 4-slaapkamerhuis in Wynberg. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n rustige wegbreek vir die hele gesin of 'n groep vriende met baie nabygeleë doendinge.

Dié eiendom bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 individueel-gestylde slaapkamers en 4 badkamers, waarvan 2 slaapkamers en-suite het. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-hemelbed en 'n lessenaar wat gebruik kan word om werk gedoen te kry. Die tweede slaapkamer het 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed, 'n enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n moderne en suite-badkamer. Daar is 'n gesinsbadkamer met 'n groot bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Die 4de slaapkamer bestaan uit twee driekwartbeddens en 'n enkelbed. Die 4de badkamer is in die vermaakarea geleë.

Hierdie eenheid het 'n pragtige kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, en 'n lang etenstafel en stoele. Die ruim sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbanksuite, 'n dubbelslaapbank, 'n houtkaggel en 'n TV met DStv en Netflix. Toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Hierdie verblyf het oudiokameras wat gemonitor word.

Die voorste patio-area het 'n gasbraai en 'n bankie op die voorstoep. Daar is ook 'n vuurput, Jacuzzi en Zen-tuin vir gaste om te geniet. Hierdie eiendom is binne maklike bereik van die strand, gholfbane, winkelsentrums, hospitale en restaurante geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet met bidet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Sharods Self Catering
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Castletown-weg 93, Wynberg, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sharods Self Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 600
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R6 600
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castletown-weg 93, Wynberg, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf7080b17ef1aea72f1a0545d635705927419cb79ec91439a45720f1460161c31754cece1b1dc76d0892b5e31bd60a103c7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600 per nag, vir 10 mense 4 5 1 5 93 Castletown Road Wynberg 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.0153698 18.4718155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang