Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sharon's Dream

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Veldenstraat 72, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sharon's Dream is 'n lieflike woonstel op die boonste verdieping in Schoemansville, in die bekoorlike dorpie Hartbeespoort. Die woonstel bied gaste gerieflike selfsorgverblyf, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Met die bykomende 2 enkelbeddens in die leefarea kan die woonstel gemaklik tot 4 gaste akkommodeer, wat genoeg spasie bied vir 'n klein groepie of gesin.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en maak oop op 'n balkon met braaigeriewe.

Gaste kan gratis WiFi en veilige parkeerplek geniet. Die verblyf is binne maklike bereik van kroeë, restaurante en winkels.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Van Veldenstraat 72, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Sharon's Dream het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Veldenstraat 72, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA535eda4f8d9a5f4a920d1fdb02c9f247b7679d4caef8b091c221c892b09f73a181f941a0df66fa318b2951716a5da7274c8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 72 Van Velden Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7285042 27.869043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang