Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sharon's House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jeremy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 130

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir Sharon's House
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elizna F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna F

Vriendelike diens en kamer baie netjies.

Ons het vir een aand oorgebly en was spesifiek waarvoor ons gesoek het. Die dame was baie tegemoetkomend, want ons het eers na 20:00 daar opgedaag en sy was baie vriendelik.

Theo F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo F

It was good.

The place is brand new. Everything is as per the advert.

Gail H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail H

Gemaklik, ruim & skoon.

Dit was baie lekker, stil en veilig.

Fanie K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie K

Die woonvertrek is baie privaat met 'n eie stoep na buite. Die bed was gerieflik.

Dit is voorwaar 'n baie mooi plek om tuis te gaan. Alles was perfek, naby die afdraai na Hoofweg, O.K, P&P en die vulstasie. Die kamer is baie groot en gerieflik met lugversorging en gratis WiFi. Net jammer dat party gaste na middernag opgedaag het en vreeslik geraas gemaak het. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Elmari A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari A

Gehelp deur die vriendelikste dame & was verbaas!

Ons het vreeslik gemaklik oorgebly!

Bryan S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan S

I will definitely stay here again.

Very neat and clean with friendly helpful staff. The only issue was that the bathroom cabinet door hinge was broken.

Desiree B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree B

Nice.

Bed was very hard, bedding not so clean.

Zolile M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zolile M

Auquart.

The place is advertised as self-catering, but there are no resources to utilise, only a microwave and kettle. The fridge is very small, and no cleaning is offered for the duration of your stay.

Victor S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor S

Baie aangenaam en baie goeie diens.

Het baie lekker gebly en diens was puik.

Jaco B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Gerieflik, skoon, netheid is puik!

Die kamers was skoon, baie gerieflik, en die personeel was ongelooflik. Hulle het alles gedoen om my verblyf aangenaam te maak. Ek beveel die akkommodasie sterk aan vir enige iemand wat Kaapstad besoek.

Yolande D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D

Beautiful clean room. Excellen service.

See stars.

Vianca C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vianca C

Alles was ok, dit is net daar is geen skuiling vir die voertuie nie.

Sien sterre.

Mpho K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mpho K

It is and was a wonderful stay.

Home away from home.

Liana S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Liana S

Baie skoon en netjies, baie dankie.

Was net bekommerd oor ons motor wat buite in 'n besige straat gestaan het oornag.

Marina G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina G

Netjies.

Baie lekker. Sal meer veilige parkeerplek aanbeveel.

Gift T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gift T

It was OK.

It was ok, it was clean and well, I loved the sweets.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sandra T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra T

Value for money.

Great stay - clean, comfortable and friendly service - great for an overnighter.

Johan S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Stay was good.

Always friendly staff and reception.

Riaan S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan S

Netjies, rustig en naby alles.

Ons het die rustigheid baie geniet, as jy lief is vir die stad lewe en natuur is dit die plek om te bly, ons was naby alles wat ons wou besigtig.

Andra B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andra B

Baie netjies.

Die gastehuis is baie netjies en skoon. Ek is vriendelik ontvang en baie goed na gekyk. Die gastehuis is geleë op die hoek van 'n besige straat. Jou motor staan ongelukkig buite.

Twane P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twane P

It was really nice.

It was really nice, the staff was really nice.

Marius F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F

Goeie diens. Mooi skoon. Als wat jy nodig het.

Sal enigetyd weer daar bespreek.

Christiaan C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C

Ek het my verblyf baie geniet en dit was 'n perfekte keuse.

Ek was baie beïndruk met die diens vanaf die eienaar. Altyd beskikbaar. Die kamer was netjies, skoon en gerieflik. Vir my doeleindes was die ligging perfek. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Ek was net bietjie bekommerd oor die veiligheid van my motor, maar dit sal my beslis nie afsit om weer daar te bespreek nie. Vriendelike en hulpvaardige diens.

Nanette S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette S

Baie netjies gewees.

Baie netjies gewees, alles wat ek nodig gehad het was daar.

Katshi M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katshi M

The place was nice and quiet.

We really enjoyed spending our time there. I would definitely book again.

Jeannette S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeannette S

Hartlike ontvangs en netjiese geriewe.

Die dame wat ons ontvang het was baie vriendelik en professioneel. Dit is 'n oulike opset en alles was skoon alhoewel die badkamer in die een kamer en die deure 'n verf kort. Alles in alles is ons tevrede dat ons waarde vir geld gekry het en goeie diens ontvang het. Ek sal Sharon's House beslis aanbeveel en weer daar gaan bly.

Coenie K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie K

Waarde vir geld.

Billike prys op kort kennisgewing.

Johan S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Was nice.

Friendly staff and reception. Safe parking outside, but still a concern though because it's outside of the premises.

Anton P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anton P

Goed genoeg vir een nag se oorslaap.

Die kamer is gerieflik en goed toegerus. Die beweging van ander gaste wat raas en die veilgheidshek wat ook raas wanneer oop en toe gemaak word, is steurend. Daar is ook nie veilige parkering vir alle motors nie en ons moes 'n plan maak om ons voertuig op 'n ander plek veilig vir die nag te parkeer.

Jacques Francois F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques Francois F

Teleurgesteld.

Akkommodasiefoto's toon ruim kamers maar die kamer waarin ons geplaas was (nr. 4) is uiters beknop vir 2 persone. Die deur was ook vuil met skoenmerke. Voel onveilig met motor wat buite aan straatkant parkeer het. Aangedring om motor in motorhuis te parkeer maar persoon aan diens moes eers toestemming vra by eienaar.

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 4, Kaapzicht, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc85b5b283bb92d185a5a9259e86d1d3d785d6b865f342d21626ddabd5c00ab1c6bdc1eff8715c5b88ce9dbb347de448e569e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 4 Uys Krige Drive Kaapzicht 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.886179779883 18.564612431352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang