Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sharon's House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 4, Kaapzicht, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sharon's House bied gaste gerieflik gemeubileerde verblyf in 'n enkelverdiepinghuis in Kaapzicht.

Die verblyf beskik oor 5 kamers met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n broodrooster, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is ook beskikbaar.

Parkeerplek is beskikbaar, en sommige kamers het 'n outomatiese dubbelmotorhuis, terwyl ander opritparkeerplek het. Die huis is toegerus met elektriese heining en word deur kringtelevisie gemonitor, vir ekstra gemoedsrus.

Sharon's House: Modern Self-Catering Rooms is net 160 m vanaf 'n plaaslike kruidenierswinkel, slaghuis, haarkapper, apteek en brandstofstasie, 1 km vanaf die N1 City Hospitaal en Mall, en 3 km vanaf Panorama Medi Clinic Hospitaal.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir Sharon's House
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jeremy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 130

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Uys Krige-rylaan 4, Kaapzicht, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sharon's House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 4, Kaapzicht, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc85b5b283bb92d185a5a9259e86d1d3d785d6b865f342d21626ddabd5c00ab1c6bdc1eff8715c5b88ce9dbb347de448e569e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 4 Uys Krige Drive Kaapzicht 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.886179779883 18.564612431352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang