Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sharon's House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 4, Kaapzicht, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sharon's House bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n enkelverdiepinghuis in Kaapzicht.

Verblyf is beskikbaar in 5 kamers met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Daar is parkeerplek beskikbaar, sekere kamers het toegang tot ’n outomatiese dubbelmotorhuis en ander parkeer in die oprit. Die huis het 'n elektriese heining en word met geslotekringtelevisie-kameras gemonitor.

Die huis is net 160 m van die plaaslike kruidenierswinkel, slaghuis, haarsalon, apteek en vulstasie af, 1 km van die N1 Stad Hospitaal en N1 Stad Mall af en 3 km van Panorama Medi Clinic Hospitaal af.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Elizna F
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens en kamer baie netjies. Ons het vir een aand oorgebly en was spesifiek waarvoor ons gesoek het. Die dame was baie tegemoetkomend, wan...
Sien meer
Sep 2024
Theo F
Saam met lewensmaat
5.0
It was good. The place is brand new. Everything is as per the advert.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Gail H
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik, ruim & skoon. Dit was baie lekker, stil en veilig.
Jun 2024
Fanie K
Saam met lewensmaat
5.0
Die woonvertrek is baie privaat met 'n eie stoep na buite. Die bed was gerieflik. Dit is voorwaar 'n baie mooi plek om tuis te gaan. Alles was perfek,...
Sien meer
Jun 2024
Elmari A
Saam met lewensmaat
5.0
Gehelp deur die vriendelikste dame & was verbaas! Ons het vreeslik gemaklik oorgebly!
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jeremy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 130

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Uys Krige-rylaan 4, Kaapzicht, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sharon's House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 4, Kaapzicht, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc85b5b283bb92d185a5a9259e86d1d3d785d6b865f342d21626ddabd5c00ab1c6bdc1eff8715c5b88ce9dbb347de448e569e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 4 Uys Krige Drive Kaapzicht 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.886179779883 18.564612431352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang