Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shawu Bush Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Herman V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome. Dis 'n baie mooi, skoon en gerieflik. Die gasvryheid is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Welicia-werna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beautiful and peaceful. Loved every moment. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

An absolute treat. Mike and Carol are amazing hosts. The cottage is clean, tastefully decorated and well-equipped. The perfect setting for a lovely break from city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Heerlik. Alles was van goeie kwaliteit en netheid was uitstekend. Carol en Mike is wonderlike mense en dit was voorwaar 'n plesier om in hulle eenheid te kon tuisgaan. Die wild wat so tussen huise beweeg en kom inloer was wonderlik. Shawu is vir seker weer 'n besoek werd en met die wildtuin slegs 'n paar kilometers verder, maak ons al planne om gou weer te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

5 nagte. 5 uitstekends. 5 nagte geslaap. Baie wild gesien. Vir elke dag twee woorde: Uitstekend verby. Baie dankie vir wonderlike verblyf. Julle is tops as gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Caring and very hospitable hosts. Spotlessly clean accommodation. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

H V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Lovely clean cottage with everything we need. Thank you Carol and Alan for your hospitality. We love staying at Shawu.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

E S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie aangename plek om in te bly. Baie oulike eienaars, mense met 'n hart vir hulle medemens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Plek baie netjies. Baie wild wat kom kuier. Heerlike weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

We enjoyed our stay and the host very accommodating. Very enjoyable and was very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naboomstraat 310, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe06494006f69a62a7c2f593bd2637cb506d1e471560c44c3ec9a70d1fa942d36d1f1a4e5bd987d3f39280da627019a2ac60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 3170 Naboom Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3361608 31.8066164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang