Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shawu Bush Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Shawu Bush Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Herman V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Awesome.

Dis 'n baie mooi, skoon en gerieflik. Die gasvryheid is uitstekend.

Welicia-werna S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welicia-werna S

Beautiful and peaceful. Loved every moment.

See stars.

Bernadette L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette L

An absolute treat.

Mike and Carol are amazing hosts. The cottage is clean, tastefully decorated and well-equipped. The perfect setting for a lovely break from city life.

Susan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Heerlik. Alles was van goeie kwaliteit en netheid was uitstekend.

Carol en Mike is wonderlike mense en dit was voorwaar 'n plesier om in hulle eenheid te kon tuisgaan. Die wild wat so tussen huise beweeg en kom inloer was wonderlik. Shawu is vir seker weer 'n besoek werd en met die wildtuin slegs 'n paar kilometers verder, maak ons al planne om gou weer te gaan kuier.

Gerhard V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

5 nagte. 5 uitstekends.

5 nagte geslaap. Baie wild gesien. Vir elke dag twee woorde: Uitstekend verby. Baie dankie vir wonderlike verblyf. Julle is tops as gashere.

Arno M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno M

Caring and very hospitable hosts. Spotlessly clean accommodation.

Will visit again.

H V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
H V

Lovely clean cottage with everything we need.

Thank you Carol and Alan for your hospitality. We love staying at Shawu.

E S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
E S

Baie aangename plek om in te bly.

Baie oulike eienaars, mense met 'n hart vir hulle medemens.

Thomas N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas N

Baie vriendelike en behulpsame eienaars.

Plek baie netjies. Baie wild wat kom kuier. Heerlike weer.

Dean C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean C

We enjoyed our stay and the host very accommodating.

Very enjoyable and was very comfortable.

H V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
H V

It's a pleasure staying at Shawu Bush Cottage.

Shawu Bush Cottage is neat and comfortable accommodation. A wonderful break in a tranquil stetting.

Nannnie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nannnie B

Het welkom gevoel van die eerste ontmoeting af.

Carol is 'n wonderlike gasvrou. Die huisie is silwerskoon en baie gerieflik. Sal Shawu Bush Cottage enige tyd aanbeveel.

Adele O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele O

Absolutely awesome. Great value for money. Comfortable accommodation. Wonderful and friendly owners.

Comfortable accommodation. Neat and clean. Most accommodating and friendly owners.

Kyle R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle R

Fantastiese diens en wilde diere oorals om ons.

Vreeslik ontspanend gewees met al die wilde diere om ons, die plekkie is perfek uitgelê.

Niekie C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niekie C

Heerlik stil en ontspanne.

Eienaar gaan uit haar pad vir gaste, was verwekom met 'n bottel wyn en afskeidsgeskenkie op Sondag. Gasgeyser werk goed, geen probleme. Sal vir seker weer hier bly.

Claudia A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia A

Peaceful

Well equipped cottage and friendly, welcoming hosts.

Hennie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Shawu is voorwaar die regte plek vir 2 mense.

Gasvrye Carol en Mike het ons vriendelik ontvang. Shawu is uit die boeke 'n rustige, netjiese cottage. Die dier en voëllewe laat mens na aan die natuur voel.Die vol DStv is 'n groot pluspunt. Shawu sien ons weer!

Magda N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda N

Uitstekende waarde vir jou geld.

Sal vir seker terugkeer.

Jana M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana M

Heerlik en ontspannend.

Carol is 'n uitstekende gasvrou. Ons het 'n klein geskenkie ontvang en sy het ons met ope arms verwelkom. Die eenheid is netjies en net wat mens nodig het. Sal beslis weer daar gaan bly. Dis rustig, stil en byna op die rivier. Die perfekte vakansiewegbreek.

Francois C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Amazing, wonderlike blyplek.

Mike en Carol is wonderlike gashere. Jy sal ver gaan om hartliker en vriendeliker mense te kry. Skoon en netjiese verblyf met verrassings hier en daar. Naby genoeg vir lekker stappies rivier toe. Baie wild wat besoek by die chalet aflê en ons het twee keer die olifante by die rivier gekry!

Louise J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J

Wat 'n heerlike ervaring in die bos. Baie netjiese eenslaapkamer slaapplek met dubbelbed, kombuis en sitkamer oopplan. Volle DStv, dit is baie netjies en wild loop verby terwyl jy op stoep ontspan met vuurtjie.

Lekker bederf gewees met 'n bottel rooiwyn en 'n moedersdaggeskenkie van Carol en Mike eienaars van Shawu. En natuurlik toe ons ry deel Carol weer pakkie lekkers vir die pad. Dit was baie lekker en eienaars van Shawu het ons trip spesiaal gemaak. Gaan kuier gerus. Netjiese verblyf met gasvrye eienaars. Naby Krokodilrivier met geskenkies. Die klein goedjies wat ons laat welkom voel het.

Bianca B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Perfect weekend getaway spot.

Carol and Michael were perfect hosts. The cottage was neat and clean. The kitchen was equipped with everything necessary, Carol even left clean water, fresh milk and ice in the fridge for us. Definitely perfect for a single person or a couple.

Lizette N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette N

Carol and Mike are wonderful hosts, helpful, friendly and sincere.

We were super impressed with the cleanliness of the cottage. It is a cosy, safe and peaceful place and only a few minutes walk from the river. Carol goes the extra mile by leaving cold water in the fridge, putting out coffee, milk etc. and even spoiled us with a snack basket. We will definitely be back!

Karin B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Baie geniet.

Baie vriendelike en gasvrye egpaar. Hulle gaan uit hul pad uit om jou te help sodat jou tydjie 'n mooi herrinnering bly.

Jurie D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie D

Rustig en stil.

Stil en rustig, binne stapafstand vanaf Krokodilrivier waar jy lekker kan stap lang die wildtuin se draad en wild soek.

Anna Marie E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna Marie E

Groot verrassing.

Pragtig, silwerskoon, uitstekend geleë, baie meer as wat verwag is en heerlik uitgerus. Loopafstand vanaf die cottage na grens van die Kruger, sonder al die verkeer op jou voorstoep.

Henk V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Anniversary weekend

Will truly recommend Shawu Bush Cottage. From our arrival we were greeted with friendliness until our departure. The place is clean, tidy and comfortable. Small gifts here and there shows the friendliness and willingness of the owners going the extra mile. Short walking distance to the river a bonus. We will certainly be returning soon.

Pieter V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Ons was heerlik verras met wat vir ons gewag het. Ideale plek vir 2 persone.

Baie skoon netjiese akkommodasie wat volledig toegerus is.

Sanet E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet E

Baie lekker plekkie.

Baie mooi skoon, veilig en vriendelike eienaars.

Linda D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D

Very relaxing, saw lots of animals around the cottage.

Clean unit ideal for 2 people. Within walking distance to the waterfront. Lots of animals visited the cottage. Hosts, Carol and Mike went out of their way to make sure we had a great stay.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naboomstraat 310, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe06494006f69a62a7c2f593bd2637cb506d1e471560c44c3ec9a70d1fa942d36d1f1a4e5bd987d3f39280da627019a2ac60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 3170 Naboom Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3361608 31.8066164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang