Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Shawu Bush Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naboomstraat 310, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shawu Bush Cottage is 'n skoon en netjiese selfsorgkothuis in die Marlothpark Bewarea aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin.

Shawu Bush Cottage is smaakvol versier in 'n kontemporêre Afrika-styl en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n dakwaaier, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n plafonwaaier, rusbank en 'n platskerm-TV in die sitarea. Die leefarea het 'n privaat stoep met 'n braai.

Die kothuis bied 'n rustige toevlugsoord in die bos met baie karakter. Plaaslike wildtroppe kan gesien word soos hulle vrylik deur Marlothpark beweeg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Theuns K
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Soos altyd stel Marloth nie teleur nie. Presies wat jy nodig het vir twee mense. Skoon en netjiese verblyf met alles wat jy nodig het. Ek sal...
Sien meer
Okt 2024
Herman V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Dis 'n baie mooi, skoon en gerieflik. Die gasvryheid is uitstekend.
Aug 2024
Welicia-werna S
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and peaceful. Loved every moment. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Bernadette L
Saam met lewensmaat
5.0
An absolute treat. Mike and Carol are amazing hosts. The cottage is clean, tastefully decorated and well-equipped. The perfect setting ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Susan V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Alles was van goeie kwaliteit en netheid was uitstekend. Carol en Mike is wonderlike mense en dit was voorwaar 'n plesier om in hulle eenheid...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Naboomstraat 310, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Shawu Bush Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naboomstraat 310, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe06494006f69a62a7c2f593bd2637cb506d1e471560c44c3ec9a70d1fa942d36d1f1a4e5bd987d3f39280da627019a2ac60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 3170 Naboom Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3361608 31.8066164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345