Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shawu Lodge and Conference

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Greg U
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2024

I will consider staying at Shawu Lodge and Conference again. Staff were friendly and accommodating. Accommodation was good and fairly priced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barry J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie goeie verblyf en veilig. Dit was baie lekker verblyf, skoon en netjies gewees. Ligging is ook naby aan alles en baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mzimasi L
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Excellent. We had a great stay at Shawu Lodge. Big ups to the friendly service staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rozanne K
1 nag
5.0
Apr 2022

Absoluut perfek en so pragtig. Dit is ruim, luuks en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolande T
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2022

Netjies kamers en vriendelike diens. Vriendelike diens en netjiese kamers en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2018

'n Plek enige tyd net so indrukwekkend soos 'n oorsee se ek. Wat 'n fantasties plek met 'n ongelooflike ontbyt. Diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wimpie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbelaan 2DF, Universitas, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAM98Vqx68NMTfEMw7tuqveazs90Q3j8baxopfiTkb6TQ9avtiF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 2DF Malherbe Avenue Universitas 9321 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.11848 26.18146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang