Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shayamoya Tiger Fishing & Game Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

MR. B Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Shayamoya Tiger Fishing & Game Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Andry R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andry R

Pragtige ligging.

Lekker wegbreek in die bos.

Amiranda N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amiranda N

Beautiful views, kind staff and lovely food.

Beautiful environment with cool game drive. Rhino's very close, lot's of birds. Staff friendly and thinking of possibilities. Room with a view. Wow.

Magda G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda G

Ons het slegs vir een nag oorgebly en dit baie geniet.

Heerlik gebly. Februarie is net geweldig warm en sou 'n lugverkoeler waardeer het. Daar is wel waaiers in die chalets. Kos was uitstekend.

Marisa A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa A

Relaxing

Ontspannend en rustig.

Zandile N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandile N

I had an amazing stay at Shayamoya Lodge.

Food was delicious, service was good, staff was friendly and respectful.

Shayamoya Tiger Fishing & Game Lodge se terugvoer

Thank you for your feedback, Zandile. We are happy you enjoyed your stay and hope to see you again.
Regards,
Shayamoya team.

Shayamoya Tiger Fishing & Game Lodge
Ruben E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben E

Pragitige, veilige ontsnapping.

Lekker buitestort, amazing kliëntediens. Ons het in die premium suite gebly en dit was wonderlik. As jy gaan asseblief probeer die venison burger by die restaurant. Dit is hond lekker. Die ontbyt is ook verskriklik lekker.

Shayamoya Tiger Fishing & Game Lodge se terugvoer

Baie dankie. Groete Shayamoya

Shayamoya Tiger Fishing & Game Lodge
Daan N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daan N

Baie gerieflike kamers, puik etes, onverbeterlike uitsig!

Die personeel is baie vriendelik, professioneel en behulpsaam. Die chalets is baie prakties, privaat en het 'n heerlike buite stort. Die restaurant is aanbevole van die pizza, kerrie of beesstert. Sal beslis weer daar gaan bly!

Robert W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Robert W

Outentiek.

Goeie diens en netjies, maar die kamers is redelik oud vir wat mens daarvoor betaal - miskien verlaag prys of knap bietjie op? Maar baie lekker gebly en kos was goed.

Daniel N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel N

Baie mooi ligging, kyk uit op Jozini-dam, chalets is baie netjies, skoon en luuks! Restaurant is baie luuks met puik dienste wat gelewer word!

Ons verblyf by Shayamoya was besonders lekker gewees! Baie mooi uitsig, al was dit in 'n droë tydperk. Diens was puik en ligging is baie goed. Dit is wel 'n ent tot die naaste dorp. Ideaal vir visvangnaweek of 'n aand of twee vir luukse bederf in die bos.

Charmaine A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine A

Rustig, pragtig en oor en oor die moeite werd.

Die personeel, ligging en verblyf maak hierdie 'n plek om te onthou. Dankie!

Daan S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daan S

Goeie oornagstop en hengel in seisoen.

Netjiese, goed ingerigte fasiliteite met goeie kos wat smaaklik opgedien word. Bekwame en vriendelike personeel.

Shayamoya Tiger Fishing & Game Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die review, wardeer. Ons is trots op ons lodge en is bly julle het Shayamoya saam met ons geniet.
Groete
Lindy

Shayamoya Tiger Fishing & Game Lodge
Bheki N - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bheki N

Place is enjoyable, quiet and relaxing.

Find the place to be the best holiday destination with beautiful landscape, relaxing, activities, I enjoyed it!

Shayamoya Tiger Fishing & Game Lodge se terugvoer

Dear Bheki,

Many thanks for your review. We are delighted you enjoyed your stay and hope to see you return for another holiday. The big wide view is waiting for you!

Warm regards,
Lindy

Shayamoya Tiger Fishing & Game Lodge
Ben D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D

Baie rustige omgewing.

Die chalets is privaat en goed versorg en skoon. Die personeel is baie vriendelik en die diens is uitstaande. Die buitestort is my gunsteling.

Shayamoya Tiger Fishing & Game Lodge se terugvoer

Beste Ben,

Baie dankie vir die resensie.

Groete,
Lindy

Shayamoya Tiger Fishing & Game Lodge
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shayamoya op Golela-straat, Golela, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUEn3cWQuZ5ebZibcb9JvtrC5blXAkXi9tv09J6sERlU0LOsHlx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Shayamoya on Golela Road Golela 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.348059950439 31.828422546387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang