Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shayamoya Tiger Fishing & Game Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Andry R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Pragtige ligging. Lekker wegbreek in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amiranda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Beautiful views, kind staff and lovely food. Beautiful environment with cool game drive. Rhino's very close, lot's of birds. Staff friendly and thinking of possibilities. Room with a view. Wow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Ons het slegs vir een nag oorgebly en dit baie geniet. Heerlik gebly. Februarie is net geweldig warm en sou 'n lugverkoeler waardeer het. Daar is wel waaiers in die chalets. Kos was uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marisa A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2023

Relaxing Ontspannend en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zandile N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

I had an amazing stay at Shayamoya Lodge. Food was delicious, service was good, staff was friendly and respectful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MR. B
Shayamoya Tiger Fishing & Game Lodge
Thank you for your feedback, Zandile. We are happy you enjoyed your stay and hope to see you again. Regards, Shayamoya team.

Ruben E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Pragitige, veilige ontsnapping. Lekker buitestort, amazing kliëntediens. Ons het in die premium suite gebly en dit was wonderlik. As jy gaan asseblief probeer die venison burger by die restaurant. Dit is hond lekker. Die ontbyt is ook verskriklik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MR. B
Shayamoya Tiger Fishing & Game Lodge
Baie dankie. Groete Shayamoya

Daan N
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2022

Baie gerieflike kamers, puik etes, onverbeterlike uitsig! Die personeel is baie vriendelik, professioneel en behulpsaam. Die chalets is baie prakties, privaat en het 'n heerlike buite stort. Die restaurant is aanbevole van die pizza, kerrie of beesstert. Sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robert W
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2021

Outentiek. Goeie diens en netjies, maar die kamers is redelik oud vir wat mens daarvoor betaal - miskien verlaag prys of knap bietjie op? Maar baie lekker gebly en kos was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Daniel N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

Baie mooi ligging, kyk uit op Jozini-dam, chalets is baie netjies, skoon en luuks! Restaurant is baie luuks met puik dienste wat gelewer word! Ons verblyf by Shayamoya was besonders lekker gewees! Baie mooi uitsig, al was dit in 'n droë tydperk. Diens was puik en ligging is baie goed. Dit is wel 'n ent tot die naaste dorp. Ideaal vir visvangnaweek of 'n aand of twee vir luukse bederf in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2019

Rustig, pragtig en oor en oor die moeite werd. Die personeel, ligging en verblyf maak hierdie 'n plek om te onthou. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

MR. B Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shayamoya op Golela-straat, Golela, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUEn3cWQuZ5ebZibcb9JvtrC5blXAkXi9tv09J6sERlU0LOsHlx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Shayamoya on Golela Road Golela 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.348059950439 31.828422546387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang