Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shearwater on Sea

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Shearwater on Sea
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Wynand B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B

Baie lekker en naby alles.

Baie mooi skoon plekkie, naby die strand en restaurant. Ons het dit baie geniet.

Laetitia W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W

Dit was 'n stresvrye lekke wegbreek vir my en my dogter en skoonseun. Die feit dat ons binne stapafstand van Pili Pili restaurant was en daar kon rugby kyk was fenominaal! Ons het dit baie geniet.

Die blyplek is puik ingerig en baie skoon en netjies met die mooiste see en strand dekor. Louis was baie vriendelik en behulpsaam. Die ligging so naby die strand en restaurant is uiters gerieflik. Die kompleks is veilig en dit was baie rustig. Ons sal hierdie lekke plekkie sonder twyfel aanbeveel.

Hebrecia M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hebrecia M

Exquisite.

The most beautiful resort and accommodation. Thank you for a wonderful time.

Shearwater on Sea se terugvoer

Baie dankie!

Shearwater on Sea
Vanesha A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vanesha A

Site included DSTV - on arrival had to telephone to enquire. Was informed DSTV was off.

Also unit was not very clean. Found old used balloons next to bed and very dusty. En suite bathroom toilet an issue. Did mention to owner on telephone about the DSTV. No other issues though - stay was enjoyable. Wi-Fi would have been acceptable - had to use our own data to watch TV via laptop (sport was a must watch on TV) hence the upset regarding DSTV.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Claude Urban-rylaan 3, Myolistrand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA038b4d70b035b84fdd3a8dee62d11ddc41fc8fc6b8392b8f46e3bf6678055bdf640280f89f2bd658a9236f8a9ed10c83e0a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 3 Dr Claude Urban Drive Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.033077493797 22.802845459992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang