Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shearwater on Sea

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Wynand B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie lekker en naby alles. Baie mooi skoon plekkie, naby die strand en restaurant. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia W
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Dit was 'n stresvrye lekke wegbreek vir my en my dogter en skoonseun. Die feit dat ons binne stapafstand van Pili Pili restaurant was en daar kon rugby kyk was fenominaal! Ons het dit baie geniet. Die blyplek is puik ingerig en baie skoon en netjies met die mooiste see en strand dekor. Louis was baie vriendelik en behulpsaam. Die ligging so naby die strand en restaurant is uiters gerieflik. Die kompleks is veilig en dit was baie rustig. Ons sal hierdie lekke plekkie sonder twyfel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hebrecia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Exquisite. The most beautiful resort and accommodation. Thank you for a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Shearwater on Sea
Baie dankie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Claude Urban-rylaan 3, Myolistrand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA038b4d70b035b84fdd3a8dee62d11ddc41fc8fc6b8392b8f46e3bf6678055bdf640280f89f2bd658a9236f8a9ed10c83e0a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 3 Dr Claude Urban Drive Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.033077493797 22.802845459992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang