Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sheba Rock Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susannah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 55 resensies vir Sheba Rock Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Roelof P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof P

Ons kamer is sonder ekstra koste opgradeer. Baie dankie.

Baie vriendelike dames. Hulle het ons op baie kort kennisgewing gehelp.

Sheba Rock Guesthouse se terugvoer

Hallo Roelof,

Dit was 'n groot plesier om julle hier te ontvang. Hoop om julle weer te sien.
Beste Groete
Wylene en Joana

Sheba Rock Guesthouse
Lorraine V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V

Heerlik gebly.

Baie lekker gebly, skoon en netjies en goed ingerig, stil area en veilig gevoel.

Sheba Rock Guesthouse se terugvoer

Hi Loraine, Jul was werklik heerlike opgewekte persoonlikhede. 'n 'Vars briesie' wat hier deur kom waai het. Dankie vir die mooi review.

Sheba Rock Guesthouse
Koos V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

Rustig en vriendelike ontvang.

Was goed ontvang. Kamers skoon en netjies.

Sheba Rock Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Koos, baie dankie vir die goeie review, en dat julle ons gastehuis gekies het. Ons sien uit daarna om julle weer te kan ontvang. Vriendelike groete,

Sheba Rock Guesthouse
Dawid B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid B

Ons was in Nelspruit vir 'n begrafnis. Sheba Rock was op laaste nippertjie vir ons.

Ruim eenheid en uitstekend vir 2-3 aande se verblyf. Vir langer sou mens 'n wasbakkie met kraan in kombuisarea wou hê. Heerlike beddens en pragtige omgewing. 5 min weg van letterlik alles in Nelspruit. Die hoekeenheid bied baie goeie privaatheid.

Sheba Rock Guesthouse se terugvoer

Hi Dawid,
Baie dankie vir die pragtige review, en ons waardeer jou voorstel oor die kombuis wasbakkie.
Altyd goed vir volgende projekte op die lysie.
Veilige myle vir julle altyd, en hoop om julle weer eendag hier te sien.
Vriendelike groete,
Wylene

Sheba Rock Guesthouse
Mocke Publikasies (jan) M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mocke Publikasies (jan) M

Baie lekker, probeer net iets doen met honde in die omgewing wat raas in die nag.

Baie lekker gebly. Ongelukkig het honde in die omgewing my 'n paar keer deur die nag wakker gemaak.

Sheba Rock Guesthouse se terugvoer

Hallo Jan, jammer vir die honde se geblaf. Baie moeilik om 'n ander persoon se diere te beheer. Dankbaar dat julle die res van ons diens en ons gastehuis goed gevind het. Wens julle altyd heerlike reise toe. Groete.

Sheba Rock Guesthouse
Adriaan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Puik.

Die eienaar is baie vriendelik en gasvry, die ligging is naby restaurante ens. Die kamers is ruim en daar is genoeg sonkrag wat alles makliker maak.

Sheba Rock Guesthouse se terugvoer

Adriaan, dit was aangenaam om jou te ontvang en sien uit daarna vir jou volgende besoek. Dankie vir jou review. Beste groete.

Sheba Rock Guesthouse
Ansie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Lekker gebly.

Ons manne het baie lekker gebly en sal weer van hulle gebruik maak.

Sheba Rock Guesthouse se terugvoer

Ansie,
Ons is bly om te hoor dat julle manne dit baie geniet het om by Sheba Rock Guesthouse te bly.
Nogmaals dankie dat jy ons gekies het en ons sien daarna uit om hulle weer in die toekoms te akkommodeer.
Groete tuis.

Sheba Rock Guesthouse
Adri L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L

Naby MediClinic Nelspruit.

Aangenaam ontvang. Kamers en badkamer is netjies.

Gielie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gielie B

Clean, neat and spacious.

I will come back again.

S. B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
S. B

Neat and functional.

Attention to good stuff. Unit is equipped well for self-catering. Shower head was clean and well selected.

Sheba Rock Guesthouse se terugvoer

Sybrand,
Thank you for your review.
We are happy to see you enjoyed it.
We will look forward to host you on your next trip to Mbombela.

Sheba Rock Guesthouse
Carine V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carine V

Vir die prys wat ons betaal het, kan ons oor niks kla nie behalwe die beddens. Matrasse moet asb. vervang word.

Sou hulp met bagasie waardeer het. Ons is pensionarisse en moes ons bagasie trappe opdra.

Anonieme gas - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Heidi V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Lieflike plek en baie aangename gasvrou.

Groot en ruim kamers en baie veilig. Het 'n heerlike tyd gehad en die "splash pool" is ideaal vir die kinders want dis veilig. Gasvrou was baie aangenaam en behulpsaam en vriendelik. Sal beslis weer gaan, sonder twyfel.

Alma R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma R

Karlien het soveel moeite gedoen vir die bejaardes wat saam met ons was. baie vriendelike ontvangs.

Baie lekker kuierplek.

Steve H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Steve H

Lekker. Ontvangs was vriendelik.

Ons het lekker gebly.

Sheba Rock Guesthouse se terugvoer

Dankie dat julle by ons gebly het, ons sal aandag gee en daaraan werk om 5 sterre te kry.
Groete tuis.
Frans & Alta

Sheba Rock Guesthouse
Rena V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rena V

Ons het lekker gebly.

Genoeg spasie vir almal.

Denise D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise D

Baie lekker.

Baie dankie vir alles, ons het lekker gebly.

Elmarie S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Baie netjies en gerieflik.

Baie lekker atmosfeer en gerieflik, netjies en skoon. Dankie, Karlien, vir jou gasvryheid.

Martie B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B

Lovely clean place, walking distance of Innibos.

We had a lovely stay with more than adequate facilities. It was nice being in walking distance of Innibos. We felt safe. One slight hitch is there did not seem to be a bath mat so we had to use one of the towels. There is ample parking.

Alida V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Dit was gemaklik en aangenaam

Die kamer was baie ruim en skoon. Dis naby winkels. Ons het die gastehuis maklik gekry en die personeel is baie aangenaam. Baie dankie aan Karlien vir al haar gasvryheid.

Linda N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N

Uitstekend.

Gerieflik lekker skoon en netjies.

Niekie P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie P

Eenheid was baie netjies en skoon, ontvangs was baie vriendelik.

Ons het baie lekker oorgebly. Karlien het ons persoonlik ontvang, 'n eerste vir my na baie gastehuis besoeke, en was baie vriendelik. Die geriewe was skoon en netjies en baie mooi versorg. Sal Sheba Rock vir enigiemand aanbeveel.

Charmaine W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine W

Een woord: uitstekend.

Ek sal enige tyd weer daar in boek. Netjies en bedagsaam. Beveel definitief aan.

Xela C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xela C

Baie vriendelike ontvangs en 'n baie netjiese plek.

Netjies en goeie waarde vir geld. Vriendelike ontvangs.

Wilma V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Vriendelike ontvangs met superskoon geriewe.

Hulle het ons as groep met ope arms ontvang en alle geriewe wat mens vir oornag nodig het was beskikbaar. Ek kan hierdie diens aanbeveel. Die selfhelp-lapa vir etes is baie gesellig en was net wat 'n groep soos ons nodig gehad het.

Karin G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin G

Was heerlik gewees.

Baie netjiese en skoon plek. Eienaar baie vriendelik en tegemoetkomend. Sal weer daar bespreek.

Eddie O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie O

Skoon, waarde sal weer daar bly.

Netjies, ruim, skoon, badkamer effens klein, tevrede en sal weer daar oorbly.

Johan K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Uitstekend.

Uitstekend. Baie lekker gebly en voel soos huis.

Wilhelm K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm K

Aangename verblyf sonder fieterjasies.

Ons was op soek na 'n rustige oornagplek wat die basiese bied. Netjies, met klein kombuisie. Veilige parkering is ook beskikbaar. Sheba Rock het aan ons vereistes voldoen. Die TV diens was nie vir ons belangrik nie, maar neem net kennis dat die DStv-pakket wat beskikbaar is, slegs die heel eenvoudigste pakket is. Slegs een Sportkanaal (kanaal 200) en een fliekkanaal (kanaal 137) is beskikbaar. Dan is daar nog so 'n paar bykomende kanale (o.a. 341-343). Ons sal beslis weer by Sheba Rock oorbly.

Capalie B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Capalie B

Ruim en netjiese kamers, vriendelike gasvrou!

Verblyf by Sheba Rock was baie aangenaam. Kan met geruste hart aanbeveel.

Cecilia N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Cecilia N

Vriendelike vrou gewees.

Baie vriendelik gewees. Al probleem daar was geen seep gewees om te stort nie en die dakwaaiers werk ook nie so lekker nie, het verskriklik warm gekry en amper niks geslaap nie. Verder was dit okay.

Connie O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Connie O

Stil, rustige gastehuis.

Karlien het ons baie vriendelik ontvang. Ons het in die studio oornag - klein, maar groot genoeg vir 2 mense en redelik goed ingerig. Ons sal egter nie die studio aanbeveel vir bejaarde mense of 'n egpaar met klein kindertjies en stootwaentjies nie, aangesien daar redelike steil trappe is. Kies eerder een van die ander oulike eenhede. Ons sal weer daarheen gaan!

Elmari V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmari V

Goeie diens, as 'n besigheidspersoon kan ek dit aanbeveel.

As 'n besigheidsman is dit vir waarde vir geld. Ek kan dit aanbeveel.

Sonja B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja B

Gemiddeld.

Die braai-area was daardie Maandagaand nog nie skoongemaak na die naweek se kuiers nie. Geen luversorging in die kamers nie. En die een dubbelbed in die eerste kamer was nie gemaklik nie. Die gasvrou is 'n gawe mens, maar dit was vrek warm daardie dag en ons kon dus nie slaap nie.

Kobus C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus C

Netjiese gemaklike oornag verblyf, kyk mooi na jou kwotasie.

Die webwerf het gesê vanaf R600 per nag vir drie mense. Ek het vir twee nagte bespreek. Ek besef ek moes mooi lees. Die kwotasie was vir R1200 per nag. Ek het dus dubbel betaal van wat die webwerf se vanaf bedrag was.

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nazir A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nazir A

Work needs to be done on this accomodation to keep a standard.

Please be so kind and install an aircon in your units. The fan that's installed is not installed properly and makes a big noise and one cannot sleep with this noise. Fan looks like its gonna fall off the ceiling. Beds are old and would need to be renewed. Bathroom sink tap needs the washers to be replaced. The shower head is cracked and water sprays all over the bathroom whilst showering. I booked for 2 nights but opted to only stay one night and look for alternate accommodation as the one night that I was there, it was far too hot and I just couldn't sleep with the noisy fan and not aircon. (They do say no aircon in their adverts). The gate motor wasn't working and the gate had to be opened and closed manually and this is a safety risk.

Angela M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela M

Everything was perfect.

The room was so spacious and clean. Will definitely go again when in Nelspruit!

Eddie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie V

Goeie waarde vir geld.

Die verblyf is goeie waarde vir geld. Die kamers is lekker groot en ook 'n klein swembad om by af te koel.

Jannie M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie M

'n Tuiste weg van die huis.

Gasvrou 'n juweel. Uitstekende verblyf. Uitleg gepas vir ons behoeftes. Prys onverbeterlik.

Naas S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas S

Skoon en netjiese verblyf.

Aangename en vriendelike ontvangs.

Sheba Rock Guesthouse se terugvoer

Goeiemiddag Naas, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle in die toekoms weer te ontvang.

Sheba Rock Guesthouse
Louisa M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa M

Baie gerieflik en gasvry.

Skool groep van 13 baie gasvry ontvang.

Sheba Rock Guesthouse se terugvoer

Goeie middag Anton. Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Dit was regtig lekker om so 'n aangename spannetjie hier te akkommodeer.

Sheba Rock Guesthouse
Lezle B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lezle B

Skoon, ruim, sentraal, bekostigbaar, privaat en professionele diens.

Wat meer het 'n mens nodig? WiFi? Wel, hulle het dit! Sal beslis weer van hulle diens gebruik maak.

Kevin V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin V

Baie goeie gastehuis.

Baie netjiese plek, goeie waarde vir geld en naby winkels.

Pieter J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter J

Rustig.

Ons het net een aand oorgeslaap en dit was baie gerieflik. Dankie.

Charmaine W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine W

If there is hot water, when our guys arrived there was not hot water!

We enjoyed the stay, just the hot water was a problem.

Sheba Rock Guesthouse se terugvoer

Dear Charmaine,

I am very sorry to hear that your people had a problem with the hot water. It is such a pity that nobody brought it to our attention when they were here as it could have been solved within seconds.

If the water was not hot on arrival, it is most likely that the mixer tap and hand showers switch at the bath was not turned into the correct position for hot water. We had people in the same unit before your team and directly after them again and they did not mention any problems relating to the hot water.

Regards,
Sheba Rock Guest House

Sheba Rock Guesthouse
Maryke B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke B

Voldoende.

Vir 2 aande se oorslaap was die eenheid goed toegerus om in basiese behoeftes te voorsien. Ligging was bietjie ongemaklik. Besige strate en lawaaierig.

Salome S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salome S

Waarde vir geld, skoon, vriendelike gasheer.

Sal beslis weer hier tuisgaan.

Sheba Rock Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike resensie, ons waardeer dit opreg.

Sheba Rock Guesthouse
Teboho M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Teboho M

A bit too old. Didn't feel clean.

Cleanliness seemed to be a problem, the bedding was too dark to tell if it is clean. Owners were super friendly.

Sheba Rock Guesthouse se terugvoer

I am so sorry if you were disappointed in our establishment. Cleanliness is one of our highest ratings on all our booking platforms.
Our units are cleaned the moment one guest check-out and Before another checks-in. For being "a bit too old", you stayed in our newest unit.
We never use the same linen for different guests. I presume you had our set of two-tone linen (coffee and chocolate), but cleanliness can be detected on any color.



Sheba Rock Guesthouse
Eddie L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie L

Vriendelike ontvangs en gerieflike kamer. Ek beveel Sheba Rock aan.

Hennie en Louise is besonderse mense.

Sheba Rock Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde en resensie.
Die voorreg was ons s'n om julle hier te kon ontvang.

Sheba Rock Guesthouse
Morne S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S

Fantasties, vriendelike diens.

Waarde vir geld, mense is tops.

Sheba Rock Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie vir hierdie positiewe gradering, Morne. Om vir 7 dae so 'n aangename groep mense soos julle hier te he, was een groot voorreg! Hoop ons sien julle gou weer!

Sheba Rock Guesthouse
Alta V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Baie aangenaam.

Baie aangenaam en goeie waarde vir geld.

Sheba Rock Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit regtig. Maak gerus weer so.

Sheba Rock Guesthouse
Lynnette F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette F

Dit was baie gesellig en die mense was baie vriendelik.

Ons het baie lekker gebly, die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam, sal definitief weer van julle gebruik maak.

Sheba Rock Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike woorde Lynette. Ons waardeer dit opreg. Kom gou weer!

Sheba Rock Guesthouse
Anton S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S

Baie nice, als wat nodig het.

Gawe bestuur, geen probleme.

Sheba Rock Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie, Anton. Ek waardeer dit opreg.

Sheba Rock Guesthouse
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manduliastraat 12, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd4354f0e5654e830e2e02d232a318f744c8080223d6356c20aec2217b9799c13979f9fde7eeb3604b2c7d6d05553cf0294d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 12 Mandulia Street West Acres 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.483950306567 30.958398646162

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang