Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sheba Rock Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Maree K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Heerlike wegbreek naweek. Was 'n heerlike ervaring gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette Helene V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Vriendelike ontvangs, netjies en ruim kamers. Sal aanbeveel. Baie vriendelike ontvangs. Kamers is fuim en netjies. Mooi tuin en gerieflike ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie tevrede. Baie vriendelik en persoonlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Lekker gebly. Lekker gebly, vriendelike diens, baie dankie! Mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susannah
Sheba Rock Guesthouse
Hello Louise, Baie dankie dat julle Sheba Rock gekies het. Ek is baie bly julle het dit gemaklik gevind en dit ook geniet. Julle was werklik "amazing" gaste. Heerlike daggie, en hoop om jul weer te sien in die toekoms. Vriendelike groete,

Jan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie aangenaam. Die verblyf was goed en die kamer baie netjies. Die personeel het ons welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie vriendelik ontvang. 5 ster. Ek het 'n baie laat bespreking gedoen en die gasvrou het vir ons gewag en was baie vriendelik. Baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susannah
Sheba Rock Guesthouse
Hi Johan, Dit was so lekker om die geleentheid te gehad het om julle te kon ontmoed. Baie dankie vir julle "review", en dit maak my baie bly om te weet julle het ʼn rustige aandjie by ons gehad, en dit ook geniet het. Veilige reise vir julle - hoop om jul weer te sien

Roelof P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons kamer is sonder ekstra koste opgradeer. Baie dankie. Baie vriendelike dames. Hulle het ons op baie kort kennisgewing gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susannah
Sheba Rock Guesthouse
Hallo Roelof, Dit was 'n groot plesier om julle hier te ontvang. Hoop om julle weer te sien. Beste Groete Wylene en Joana

Lorraine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlik gebly. Baie lekker gebly, skoon en netjies en goed ingerig, stil area en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susannah
Sheba Rock Guesthouse
Hi Loraine, Jul was werklik heerlike opgewekte persoonlikhede. 'n 'Vars briesie' wat hier deur kom waai het. Dankie vir die mooi review.

Koos V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig en vriendelike ontvang. Was goed ontvang. Kamers skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susannah
Sheba Rock Guesthouse
Goeie dag Koos, baie dankie vir die goeie review, en dat julle ons gastehuis gekies het. Ons sien uit daarna om julle weer te kan ontvang. Vriendelike groete,

Dawid B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Ons was in Nelspruit vir 'n begrafnis. Sheba Rock was op laaste nippertjie vir ons. Ruim eenheid en uitstekend vir 2-3 aande se verblyf. Vir langer sou mens 'n wasbakkie met kraan in kombuisarea wou hê. Heerlike beddens en pragtige omgewing. 5 min weg van letterlik alles in Nelspruit. Die hoekeenheid bied baie goeie privaatheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susannah
Sheba Rock Guesthouse
Hi Dawid, Baie dankie vir die pragtige review, en ons waardeer jou voorstel oor die kombuis wasbakkie. Altyd goed vir volgende projekte op die lysie. Veilige myle vir julle altyd, en hoop om julle weer eendag hier te sien. Vriendelike groete, Wylene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susannah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manduliastraat 12, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd4354f0e5654e830e2e02d232a318f744c8080223d6356c20aec2217b9799c13979f9fde7eeb3604b2c7d6d05553cf0294d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 12 Mandulia Street West Acres 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.483950306567 30.958398646162

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang