Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sheba Rock Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Roelof P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons kamer is sonder ekstra koste opgradeer. Baie dankie. Baie vriendelike dames. Hulle het ons op baie kort kennisgewing gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susannah
Sheba Rock Guesthouse
Hallo Roelof, Dit was 'n groot plesier om julle hier te ontvang. Hoop om julle weer te sien. Beste Groete Wylene en Joana

Lorraine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlik gebly. Baie lekker gebly, skoon en netjies en goed ingerig, stil area en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susannah
Sheba Rock Guesthouse
Hi Loraine, Jul was werklik heerlike opgewekte persoonlikhede. 'n 'Vars briesie' wat hier deur kom waai het. Dankie vir die mooi review.

Koos V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig en vriendelike ontvang. Was goed ontvang. Kamers skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susannah
Sheba Rock Guesthouse
Goeie dag Koos, baie dankie vir die goeie review, en dat julle ons gastehuis gekies het. Ons sien uit daarna om julle weer te kan ontvang. Vriendelike groete,

Dawid B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Ons was in Nelspruit vir 'n begrafnis. Sheba Rock was op laaste nippertjie vir ons. Ruim eenheid en uitstekend vir 2-3 aande se verblyf. Vir langer sou mens 'n wasbakkie met kraan in kombuisarea wou hê. Heerlike beddens en pragtige omgewing. 5 min weg van letterlik alles in Nelspruit. Die hoekeenheid bied baie goeie privaatheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susannah
Sheba Rock Guesthouse
Hi Dawid, Baie dankie vir die pragtige review, en ons waardeer jou voorstel oor die kombuis wasbakkie. Altyd goed vir volgende projekte op die lysie. Veilige myle vir julle altyd, en hoop om julle weer eendag hier te sien. Vriendelike groete, Wylene

Mocke Publikasies (jan) M
1 nag
4.8
Jun 2024

Baie lekker, probeer net iets doen met honde in die omgewing wat raas in die nag. Baie lekker gebly. Ongelukkig het honde in die omgewing my 'n paar keer deur die nag wakker gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susannah
Sheba Rock Guesthouse
Hallo Jan, jammer vir die honde se geblaf. Baie moeilik om 'n ander persoon se diere te beheer. Dankbaar dat julle die res van ons diens en ons gastehuis goed gevind het. Wens julle altyd heerlike reise toe. Groete.

Adriaan V
1 nag
5.0
Des 2023

Puik. Die eienaar is baie vriendelik en gasvry, die ligging is naby restaurante ens. Die kamers is ruim en daar is genoeg sonkrag wat alles makliker maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susannah
Sheba Rock Guesthouse
Adriaan, dit was aangenaam om jou te ontvang en sien uit daarna vir jou volgende besoek. Dankie vir jou review. Beste groete.

Ansie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Lekker gebly. Ons manne het baie lekker gebly en sal weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susannah
Sheba Rock Guesthouse
Ansie, Ons is bly om te hoor dat julle manne dit baie geniet het om by Sheba Rock Guesthouse te bly. Nogmaals dankie dat jy ons gekies het en ons sien daarna uit om hulle weer in die toekoms te akkommodeer. Groete tuis.

Adri L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Naby MediClinic Nelspruit. Aangenaam ontvang. Kamers en badkamer is netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gielie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2022

Clean, neat and spacious. I will come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

S. B
Kort verblyf
4.2
Sep 2022

Neat and functional. Attention to good stuff. Unit is equipped well for self-catering. Shower head was clean and well selected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Susannah
Sheba Rock Guesthouse
Sybrand, Thank you for your review. We are happy to see you enjoyed it. We will look forward to host you on your next trip to Mbombela.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susannah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manduliastraat 12, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd4354f0e5654e830e2e02d232a318f744c8080223d6356c20aec2217b9799c13979f9fde7eeb3604b2c7d6d05553cf0294d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 12 Mandulia Street West Acres 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.483950306567 30.958398646162

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang