Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sheba Rock Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manduliastraat 12, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sheba Rock Guesthouse is sentraal geleë in 'n buitewyk van Mbombela (Nelspruit) naby die middestad, hospitale, winkelsentrums en vermaak-areas.

Die gastehuis bied verblyf in enkel-, dubbel- of gesinskamers met hulle eie ingange. Die ruim Family Studio het slaapplek vir 6 gaste, 'n koningingrootte-bed, 3 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n tuin. Die Double Units is oopplan-eenhede met dubbelbeddens, en suite-badkamers met baddens of storte, en kombuisies. Die Chalets het slaapplek vir 6 gaste in totaal, koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 2 dagbeddens, ruim badkamers met baddens en stort, kombuisies en privaat tuine. Die Studio het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n dagbed, en suite-badkamer met 'n bad en 'n handstort, en 'n kombuisie.

Ekstra geriewe sluit 3 braai-areas, 'n gemeenskaplike kombuis en kuier-area, 'n TV met beperkte DStv-kanale in elke eenheid, gratis WiFi, ’n swembad en parkeerplek vir 1 voertuig per kamer.

Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, gholf, wildritte, voëlkyk en 4x4-roetes in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jan S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Die verblyf was goed en die kamer baie netjies. Die personeel het ons welkom laat voel.
Okt 2024
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelik ontvang. 5 ster. Ek het 'n baie laat bespreking gedoen en die gasvrou het vir ons gewag en was baie vriendelik. Baie lekker geslaap.
Okt 2024
Roelof P
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kamer is sonder ekstra koste opgradeer. Baie dankie. Baie vriendelike dames. Hulle het ons op baie kort kennisgewing gehelp.
Jul 2024
Lorraine V
Saam met vriende
5.0
Heerlik gebly. Baie lekker gebly, skoon en netjies en goed ingerig, stil area en veilig gevoel.
Jul 2024
Koos V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en vriendelike ontvang. Was goed ontvang. Kamers skoon en netjies.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susannah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Manduliastraat 12, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Sheba Rock Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manduliastraat 12, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd4354f0e5654e830e2e02d232a318f744c8080223d6356c20aec2217b9799c13979f9fde7eeb3604b2c7d6d05553cf0294d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 12 Mandulia Street West Acres 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.483950306567 30.958398646162

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang