Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shebamona

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaal-laan 2862, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Shebamona is in Marlothpark en bied selfsorgverblyf in 'n ruim huis wat geskik is vir 8 gaste.

Die dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n sitkamer en 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die omgewing. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het 'n koningingrootte-bed, 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Die ander 2 kamers is op die grondverdieping en het elk 'n dubbelbed. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en toilet het.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye aan die etenstafel geniet en in die sitkamer ontspan. WiFi is beskikbaar asook DStv.

Onstpan op die stoep met 'n gasbraai, of op warm dae in die privaat swembad. 'n Skoonmaakdiens is gedurende die week beskikbaar teen ekstra koste.

Besoekers aan Marlothpark het die geleentheid om 'n wye verskeidenheid vrylopende natuurlewe te sien, en ander doendinge soos voëlkyk, fietsry, stap en baie ander te geniet. Die dorp bied ook 'n waterpark en putt-putt-baan, asook basiese geriewe soos 'n drankwinkel, restaurant, bakkery, kuriowinkel en 'n vulstasie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Shebamona
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Tarentaal-laan 2862, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Shebamona het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaal-laan 2862, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffd0f2b80f21e3e921373892216d0d363510e075c9342b4e603a7bc2d45c164a23ce8753e51d435a2c173ca5488740b0dc2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 2862 Tarentaal Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.33640787687 31.79597635582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem