Sheffield Beach Home
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sheffield-weg 18, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R9 700 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Sheffield Beach Home bied selfsorgverblyf in Sheffield Beach aan die Dolfynkus. Die ruim huis spog met 'n fantastiese see-uitsig vanaf die balkon en is minder as 26,8 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe geleë.
Die huis het verskeie verdiepings, bied slaapplek aan 4 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 3 slaapkamers op die boonste verdieping en die vierde slaapkamer is op die onderste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders en die vierde slaapkamer het 'n kinderbed in die vorm van 'n voertuig. Die aparte badkamer het 'n bad.
Die huis het 'n aparte opwaskamer en 'n kombuis wat met 'n ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en 'n oond toegerus is. Die leefarea langsaan het 'n TV en dit lei na 'n onderdakstoep en 'n dek met 'n lieflike see-uitsig.
Aan die agterkant van die huis is daar is 'n plonspoel waar gaste kan afkoel en 'n braai-area met sitplek. 'n Dubbelmotorhuis met 'n outomatiese deur bied parkeerplek aan 2 voertuie en daar is nog parkeerplek vir 'n ekstra voertuig voor die motorhuis.
Die huis is minder as 10 km vanaf die Ballito Junction Regional Mall en die Ballito Leefstylsentrum.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 36
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Sheffield-weg 18, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sheffield Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sheffield-weg 18, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang