Sheffield Cove 30
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Summitstraat 2, Sheffield Cove Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sheffield Cove 30 is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis op die veilige Sheffield Cove Estate in Ballito. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aangesien die landgoed baie aktiwiteite en geriewe op die perseel het om die hele gesin te vermaak.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer wat 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die huis het ook buitebraaigeriewe en 'n tafel met stoele. Gaste het toegang tot die landgoed se gemeenskaplike swembadarea wat lieflike piekniekplekke onder groot bome bied. Die landgoed spog ook met 'n groot tuin, 'n trampolien en 'n klimraam vir kinders.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 653
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Summitstraat 2, Sheffield Cove Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sheffield Cove 30 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sheffield Beach Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Summitstraat 2, Sheffield Cove Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal