Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Ansie V - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Ansie, ek waardeer. Groete. Wilma
Leilani K - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en net wat ons verwag het.
Laetitia K - Mrt 2024
Algehele gradering
None
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Zibuyile K - Sep 2020
Algehele gradering
It was bad. No hot water no cellphone reception.
Elizma D - Jul 2017
Algehele gradering
Great!
Anneli S - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Ronel S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid, bekostigbaar maklik om te vind.
Ronald F - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was netjies, skoon en in 'n rustige area gewees.
Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning Jessica, ons waardeer.
Marlene D - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het net oornag vir 'n familiekuier.
Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation se terugvoer
Daar is nou 'n oppervlakte met 'n lang spieël en die hek het 'n afstandbeheer.
Elize B - Apr 2015
Algehele gradering
Baie ongerieflike akkommodasie.
Gaby R - Mei 2014
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Alta V - Sep 2014
Algehele gradering
Puik!
Lees meerJan F - Mrt 2014
Algehele gradering
Vir een of 2 nagte is OK maar nie vir 'n week of 2 nie.
Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir u terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons het intussen OVHD TV ingesit - beeld is dus nou perfek met 18 basiese kanale. Ons het ook klein lessenaartjies ingesit. Die hek kan nou met 'n afstandbeheerder oopgemaak word en hoef nie meer oopgeskuif te word nie. Ons verbeter die geriewe soos ons kan sonder om ons goedkoop tariewe onbekostigbaar te maak.
Groete,
Sheilas Accommodation
Petro R - Jul 2013
Algehele gradering
Baie rustig, netjies en bekostigbaar.
Albert A - Des 2011
Algehele gradering
A place to relax
Kagiso M - Des 2011
Algehele gradering
The place was great.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kareebosch 10, kleinhoewe, Polokwane, 0700, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang