Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Lekker gebly. Ons mense het baie lekker gebly en gaan weer gebruikmaak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation
Baie dankie Ansie, ek waardeer. Groete. Wilma

Leilani K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Rustig en net wat ons verwag het. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia K
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

None The venue was excellent but unfortunately too far from where the athletics was held at Oscar Mpetha Stadium.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Sep 2023

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Zibuyile K
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Sep 2020

It was bad. No hot water no cellphone reception. The unit was clean, however no hot water during our entire stay and even after the plumber came and supposedly fixed the geyser.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Elizma D
Lang verblyf
4.0
Jul 2017

Great! Had great service at Sheilas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anneli S
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Okt 2017

Netjies en skoon. Geskik vir een aand, maar nie vir 'n vakansie nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2016

Netheid, bekostigbaar maklik om te vind. Sentraal geleë baie netjies en kompak en privaat braai area is pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2015

Dit was netjies, skoon en in 'n rustige area gewees. Dit aangenaam gewees. Jammer oor die stoel wat gebreek het. Toe ek op die stoel gaan sit het, het die poot net ingegee. Dankie tog ek het myself nie beseer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation
Baie dankie vir jul ondersteuning Jessica, ons waardeer.

Marlene D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2015

Ons het net oornag vir 'n familiekuier. Baie netjies en gerieflik vir oorslaap. Die yskas was net nie skoon gemaak nie. Dalk kan julle net aandag gee daaraan.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation
Daar is nou 'n oppervlakte met 'n lang spieël en die hek het 'n afstandbeheer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R599
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kareebosch 10, kleinhoewe, Polokwane, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c4cb4953c6b1e3b4eb5c3024919782cd997ec8a32fdc203c4ca7ef58e5071136842298f49c37bfc21fee0476889bbcb6acd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 4) 17 5 1 4 10 Kareebosch, smallholding Polokwane 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -23.799540221547 29.509599208832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang