Shelanti @ N11
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: N11, Baltimore, 0605, Limpopo
- Vanaf R1 398 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Shelanti @ N11 bied verblyf langs die N11-hoofweg naby Baltimore. Dit is ideaal vir gaste wat wil wegbreek of net wil oorslaap op pad na Botswana.
Die verblyf beskik oor 4 kamers wat elkeen 'n privaat badkamer en koffie- en teemaakgeriewe het.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Daar is braaigeriewe met 'n uitsig oor die bosveld.
Daar is wild wat vrylik rondom die verblyf beweeg en gaste kan wildritte vooraf teen 'n ekstra koste reël.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Shelanti Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- N11, Baltimore, 0605, Limpopo
Sien meer verblyf in
Limpopo- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: N11, Baltimore, 0605, Limpopo