Shelbourne Lodge
Beskrywing
Knysna Forest bied luukse verblyf in 2 ruim en suite-kamers met 2 enkelbeddens elk. Elke kamer het lugversorging en die boonste kamers is volledig toegerus met privaat ingange van die veilige parkeerplek af. Geriewe sluit in: 'n platskerm-TV, WiFi, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die kamers deel 'n privaat gaste-sitkamer langsaan, 'n volledig toegeruste kombuisie en eetarea sowel as 'n sondek met see-uitsigte. Elke kamer en die gaste-sitkamer het met 'n multimedia-pakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Ontbyt met koffie en sap is op versoek beskikbaar teen R180 per persoon.
Aandete is beskikbaar op versoek teen R250 per persoon.
Shelbourne Lodge kan middagetepakkies op versoek voorsien, doen asb. navraag hieroor by die eienaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Tokai Forest bied 'n uitsig oor die natuur en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kamer is knus en het 'n skuifdeur wat na die swembad lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Ontbyt met koffie en sap is op versoek beskikbaar teen R180 per persoon.
Aandete is beskikbaar op versoek teen R250 per persoon.
Shelbourne Lodge kan middagetepakkies op versoek voorsien, doen asb. navraag hieroor by die eienaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Monteverde Forest het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kamer is 'n knus ingerig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Ontbyt met koffie en sap is op versoek beskikbaar teen R180 per persoon.
Aandete is beskikbaar op versoek teen R250 per persoon.
Shelbourne Lodge kan middagetepakkies op versoek voorsien, doen asb. navraag hieroor by die eienaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Amazon Forest bied luukse verblyf in 'n ruim, oopplan-soldersuite met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n privaat sondek. Die suite het ook lugversorging en 'n slaapbank vir 'n derde gas of kind. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV, WiFi, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Ontbyt met koffie en sap is op versoek beskikbaar teen R180 per persoon.
Aandete is beskikbaar op versoek teen R250 per persoon.
Shelbourne Lodge kan middagetepakkies op versoek voorsien, doen asb. navraag hieroor by die eienaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Tsitsikamma Forest is 'n luukse kamer langs die swembad met 'n aparte kinderslaapkamer met 2 enkelbeddens aan die agterkant. Die suite het 'n groot badkamer met 'n stort, en 'n platskerm-TV, WiFi, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Ontbyt met koffie en sap is op versoek beskikbaar teen R180 per persoon.
Aandete is beskikbaar op versoek teen R250 per persoon.
Shelbourne Lodge kan middagetepakkies op versoek voorsien, doen asb. navraag hieroor by die eienaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shelbourne-laan 29, La Lucia, Umhlanga Rocks, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang