Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shelley Point on Sea

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Perfekte plek. Kort niks. Kon geen fout vind nie, perfek en alles werk. Vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eben B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Simply bliss. 'n Luukse en mooi blyplek net 'n klipgooi van die see. Ongelooflike uitsig op die see. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons het selfs loadshedding vrygespring. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Shelley Point on Sea
Dankie Eben. Julle is altyd welkom.

Jorette W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Onvergeetlik lekker en perfekte akkommodasie. Jy kan nie vir beter akkommodasie vra nie. 'n Besliste 10 uit 10. Uitsig 'n wow. Estelle is die perfekte gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrice J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

5 ster. Uitstekend. Fantastiese uitsig. Ongelooflike gasvryheid. Ons kom verseker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Shelley Point on Sea is 'n juweel van 'n gastehuis. Die see uitsig vanaf die stoep is prentjie mooi. Estelle is 'n fenominale gasvrou. Wanneer jy as gas met soveel styl en omgee behandel word, wys dit op die gasvrou se toegewydheid en passie om 'n wonderbaarlike ondervinding te skep vir jou as gas. Die eenheid is pragtig versier met baie gemaklike beddens en die mooiste badkamer met stort en bad. Die netjieste gastehuis waar ons nog tuisgegaan het. Ons sal vir seker terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yaser Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Wonderful location and property. The property is perfectly located and very well designed. The owner is very gracious and caring. Honestly, it is hard for us to recall places at a comparable level, we will come back to this specific property when we come back to St. Helena.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Most wonderful stay - the hosts were fantastic, friendly and caring. One of the best places we have stayed at - will definitely be back. St Helena very beautiful, felt safe at all times, relaxing part of South Africa. Hotel was wonderful to visit. The area has been places to view and experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

An absolutely relaxing time, with stunning views and excellent host! Will definitely be returning there in the future! A beautiful home where you can fall asleep to the sounds of the sea!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Absoluut 'n juweel langs die kus en om te kom rus! Estelle is 'n baie oulike vrou en het ons gereeld gehelp met ons vrae en ook ons hulpvaardig gewees asook 'n later checkout gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deandi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Uitstekend toegerus, pragtige verblyf en uitsig en geen moeite word ontsien om verblyf so aangenaam moontlik te maak nie. Hoogs aanbeveel! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 58, Shelley Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA770582de2489ae2451d18b0dca5b590ce932ce5f9fff8f714714e72b79657e2c3d7c55cccd95dc95d304c8ae8df4611fe130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 58 1st Avenue Shelley Point 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.701950413297 17.967910347561

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang