Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shelley's Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Chantal S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Gesellige kamer met alles wat ek nodig gehad het, dankie Shelley! Ek het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Heerlike verblyf. Baie netjiese plek, lekker stil, netjies en skoon en gerieflik. Het al 'n paar keer hier gebly en sal weer! Hulle help graag en is vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ideaal vir 'n vinnige oorstop. Dit was 'n een nag oorstop vir ons, presies wat ons nodig gehad het. Al het ons laat opgedaag, is ons steeds vriendelik en hulpvaardig ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal weer daar bly. Baie lekker gebly. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
1 nag
5.0
Sep 2024

Bevange. Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs. In- en uitboek was regtig gemaklik. Sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Sal dit aanbeveel, alles was 100%. Alles was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willienje V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Wonderlik, en baie vriendelik. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Moenie tyd mors en verblyf soek nie, gebruik Shelly's Guesthouse. Baie aangename verblyf in 'n lieflike, stil en veilige woonbuurt. Die plekkie was pragtig, netjies en skoon. Ruaan is 'n pragtige, aangename gasheer gewees. Ek sal beslis weer van die verblyf gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Value for money. Lovely stay, everything you need, clean. Peaceful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lekker rustige atmosfeer. Skoon en netjies. Baie lekker gebly. Kamer was baie skoon en prakties. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisherstraat 5, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cb1162694dca2207f009181ae054c3e8191f476920b7ebadb613b4c638c283c6eb538c377af421938fa820502c3d46c21c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 123 5 1 5 5 Fisher Street Jordania 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.24543 28.313774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang