Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shelley's Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 112 resensies vir Shelley's Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Adrie K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie K

It was overall a nice place to spend the night.

It was a great location. We were greeted with friendly hospitality. Just the mattress was a bit worn, and next time I will ask for a shower.

Riana V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

N aangename oorslaap met 'n vriendelike gasvrou.

Baie netjies en alles wat nodig is vir 'n oornagverblyf. 'n Verwarmer kan dalk voorsien word in die winter. Dit word bitter koud.

Anita O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita O

Goeie en veilige verblyf.

Baie vriendelik en behulpsaam. Skoon en netjies en het alles wat mens benodig. Elektriese warm kombers was 'n lewensredder. Dankie!

Gerrit B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B

Baie lekker.

Ons was hartlik ontvang. Baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Net jammer dat die waterdruk so sleg is.

Isabel L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel L

Aangenaam.

Skoon en netjies, waarde vir geld.

Steven G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven G

Lekker en Shelly is 'n goeie, vriendelike mens.

Baie lekker gebly. Ek wens ons kon langer gebly het.

Kiepersol C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kiepersol C

Rustig, lekker, awesome.

Rustige stil omgewing, sal weer gaan. Gasheer was die beste.

Dieter L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter L

Lekker stil area en ons het veilig gevoel.

Ons was een aand daar en het lekker gebly.

Nthabiseng M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng M

Beautiful stay, clean and quiet.

See stars.

Jacob O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob O

Slept well.

Good, no problems, well organized.

Lizanne M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne M

Skoon en netjies.

Ons gesin van 4 het heerlik gebly en geslaap. Skoon en netjies!

Shelley's Guest House se terugvoer

Dankie, Lizanne.

Shelley's Guest House
Tinus W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus W

Bekostigbare gerief in stylvolle verblyf.

My kollegas het heerlik geslaap, baie dankie.

Anelia L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelia L

Pragtige, skoon, veilige plek naby aan alles.

Die plekkie was baie netjies en ons is baie vriendelik ontvang. Daar was vir ons koffie, tee en vars melk in die yskas gelaat. Dit is geleë naby alles wat ons nodig gehad het. Dit is in 'n veilige, stille area. Ons kan die plekkie aanbeveel.

Bernice B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice B

Baie rustig.

Ons het baie gemaklik gebly. Geriewe is skoon en netjies.

Magda D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Rustige verblyf.

Dankie vir jou vinnige diens. Lekker gebly.

Elaine V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V

Lekker gekuier.

Het heerlik gebly en diens was puik.

Petro K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro K

Ons is vriendelik verwelkom en het heerlik gebly.

Kreatiewe dekor en 'n rustige atmosfeer. Ons het heerlik gebly.

Johan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Vriendelik, netjies, Netflix, WiFi, heerlik geslaap.

Baie vriendelik. Weens omstandighede buite ons beheer het ons baie laat arriveer en is steeds met vriendelikheid ontvang.

Andrew D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew D

Met all our requirements & expectations.

Friendly welcome, comfortable bed, hot water, perfect for our overnight stop on a long journey!

Shelley's Guest House se terugvoer

Thank you for your kind words, Andrew.

Shelley's Guest House
Lebohang M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebohang M

5 star.

My stay was amazing, 5 star. The host was friendly and nice, the place is beautiful, clean and peaceful. The service is of a high standard.

Makoena Q - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makoena Q

Home away from home.

Very cosy and the host was so welcoming. Felt very safe and comfortable.

Teresa A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa A

Veilige moderne akkommodasie.

Beskostigbare plekkie vir oornag. Baie netjies en skoon.

Hannes V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V

Lekker geslaap.

Die weer was baie koud en hulle het ons voorsien van warm komberse. Ek sou net aanbeveel om dalk die badens te vervang met storte. Lekker oornagplek, naby die mall om 'n vinnige wegneemete te geniet. Baie vriendelike diens, netjies. Die vier-slaapkamer is meer vir 'n gesin van twee volwassenes en twee kinders tot op so 10 jaar.

Rochelle B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle B

Waarde vir jou geld.

Die gastehuis is regtig 'n oulike oornagplekkie, waarde vir geld, baie netjies. Sal beslis weer daar oorslaap.

Jan D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Netjies en als wat mens nodig het.

Ons het slegs 1 nag daar geslaap vir werk in die area, die kamers het als wat mens nodig het, netjies met Netflix, WiFi, warm kombers ens. Sal definitief weer daar gaan slaap as ek in die dorp moet wees.

Nita M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nita M

Excellent.

Good value. Clean and safe.

Marlize T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlize T

Veilig slaapplek vir iemand wat net wil oornag. Baie slegte matrasse.

Alhoewel die blyplek baie goedkoop was, en die ontvangs baie vriendelik, kan mens steeds poog om die volgende te verbeter: Geen bykomende verhitting in yskoue vertrekke in die middel van die winter. Die matrasse moet dringend vervang word - mense kan nie regtig daarop slaap. Die wasbakke in beide die kombuis en badkamer was los. Daar was nie genoeg eetgerei vir 4 persone - ons het ekstra bygekoop.

Megan T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan T

Baie rustig.

Kan dit aanbeveel vir enige iemand. Heel voldoende vir wat ons nodig gehad het.

Shelley's Guest House se terugvoer

Dankie, Megan.

Shelley's Guest House
Jonanda O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonanda O

Lekker rustig.

Ons het alles gehad wat nodig was. Die kamer was mooi skoon en netjies en ons het lekker geslaap.

Shelley's Guest House se terugvoer

Baie dankie Jonanda.

Shelley's Guest House
Abigail H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail H

Perfect. Excellent.

The stay was perfect. No issues. It was very quiet and the hosts were very friendly. I will definitely book there again.

Shelley's Guest House se terugvoer

Baie dankie Werner.

Shelley's Guest House
Erik O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik O

Goeie akkomodasie.

Baie netjies en skoon. Sentraal gelee. Kan definitief aanbeveel.

Shelley's Guest House se terugvoer

Baie dankie Erik.

Shelley's Guest House
Liza S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S

Awesome.

Dit was baie lekker.

Wourien A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wourien A

Uitstekend.

Ons nuwe verblyf is in Bethlehem.

Ankie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankie B

Verseker ons gunsteling in Bethlehem.

Shelley's Guest House is verseker hoogs aanbeveelbaar. Ons het al in beide eenhede gebly en kan beide vir enige iemand aanbeveel. Alles wat jy nodig het, is tot jou beskikking, en as daar nie iets is nie, help die eienaar graag. Netheid verdien meer as net 5 sterre. Enigste ietsie wat ons sal aanbeveel, is om dalk DSTV-stream aan gaste beskikbaar te stel. Dankie vir jul gasvryheid.

Linda S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

In Bethlehem for business.

Baie oulike plekkie, en bied meer as wat ons verwag het. Baie vriendelik, skoon en netjiese plekkie. Sal definitief weer daar bly as ek in daardie omgewing is.

Shelley's Guest House se terugvoer

Dankie!
Was Lekker om julle hier te he!

Shelley's Guest House
Elsabè S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabè S

Uitstekende waarde vir geld.

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Goed toegeruste, netjiese en ruim kamers. Veilige parkering.

Caroline K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline K

Great stay for overnight.

The electric blanket was so welcoming.

Carin L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin L

Alles wat ons wou hê.

Baie behulpsame gasvrou. Stil en rustige atmosfeer. Veilige omgewing. Heerlik gebly.

Shelley's Guest House se terugvoer

Dankie Carin.

Shelley's Guest House
Adele C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele C

Netjies, skoon en als wat nodig is.

Waarde vir geld. Skoon en gerieflik.

Willem L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L

Vriendelike ontvangs.

Fantastiese opvolg nadat ons teen 18:30 nog nie ingeboek het nie. Skoon akkommodasie. Kan dit aanbeveel.

Sean R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean R

Enjoyed our stay.

Shelley was a super hostess. Nothing was too much trouble for her.

Wilani M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilani M

Absolute waarde vir geld! Puik diens, netjies!

Aangenaam verras deur die mooi dekor, elektriese kombers, netheid, behulpsaamheid en waarde vir geld! Shelley is 'n uitstekende gasvrou! Sal beslis aanbeveel!

Belinda B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

Rustig, veilig, warm water en heerlike koffie het ons sommer gou-gou tuis gevoel.

Dankie vir die heerlike verblyf wat ons kon geniet het as gesin. Alles was perfek vir ons. Julle plekkie is goed ingerig die dekor is vreeslik mooi en pas so mooi met die atmosfeer. Ons en ons voertuig was veilig. Dankie vir julle vriendelike diens. Pas julle mooi op, ons en ons hemelse vader seën julle en julle gaste huis vir die jare vorentoe. Mag alles vir julle mooi wees vir hierdie jaar.

Meisie P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meisie P

Vriendelike ontvangs, rustige area en beslis waarde vir geld. Sal beslis weer daar oorbly.

Ruim, netjiese eenheid. Goed geleë en genoeg parkering, selfs vir gaste met waentjies.

Shelley's Guest House se terugvoer

Baie dankie Meisie, vir jou mooi terugvoer.

Shelley's Guest House
Jana V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V

Gemaklike, veilige verblyf.

Ons het gemaklik en veilig oornag by Shelley's Guest House.

Lizel-mari S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel-mari S

Netjiese en gerieflike verblyf. Beslis waarde vir geld.

Shelly is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was gerieflik met als wat jy nodig het.

Anita O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita O

Puik verblyf.

Baie vriendelik ontvang, lekker stil en rustig, skoon en netjies. Sal weer gebruik en aanbeveel!

Bongani M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongani M

Inviting and warm.

We felt at home, even though we were there because of work, and we were able to rest and recharge from our labours.

Jurgen H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen H

Oornag op pad na Durban toe.

Het n plek benodig om oor te slaap op ons reis na Durban toe. Shelley was baie aangenaam en die plek was baie skoon en netjies. Shelley was baie aangenaam en baie hulp vaardig gewees sou dit hoogtens aanbeveel.

Nika M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nika M

Gerieflik.

Lekker oorslaap vir verdere reis.

Lona M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lona M

Oorslaap vir my kind se sport.

Het basies net geslaap.

Annalize V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize V

2 aande oorgeslaap.

Waarde vir geld en gereed vir loadshedding.

Stoffel F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel F

Die ontvangs was vriendelik, die kamer skoon en netjies met veilige parkering. Gewis goeie waarde vir geld.

Ons sal verseker weer daar oorbly.

Carola V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carola V

Baie gemaklik en skoon.

Groter eenheid het nie 'n stort nie, maar andersins baie gemaklik.

Bosisiwe M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bosisiwe M

Very nice.

If they can please have a wall heater or something to keep the room warm in winter time.

Santie O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santie O

Ideaal vir 'n vinnige oorslaap. Verwarmertjie in winter kan help!

Groter verskeidenheid tee/koffie sal waardeer word.

Larry S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Larry S

Eienaar het ons vriendelik ontvang en kamer was mooi ingerig vir loadshedding.

Ek net opgelet Shelley's Guest House is nie op Google Maps nie so moes location vra. Die koffie wat uitgesit was, was heerlik gewees. Eienaar het oor en oor gesê ons kan enige tyd haar bel as ons probleme ondervind. Area is baie veilig geleë weg van die middedorp af, maar maklik om weer op die N5 te kom na Harrismith.

Schalk G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk G

It was a one-night late arrival stay over.

As it was my wife and I, there was only one chair. It would have been better to have two chairs as there was space for a second chair.

Andrie Z - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrie Z

Veilig, skoon, vriendelik.

Beurtkrag bly by ons.

Cynthia M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cynthia M

The room is clean.

I really enjoyed my stay and Shelley was friendly and helpful.

Elsabe V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe V

Baie lekker oorgebly.

Kamers was baie netjies en skoon. Staf was vriendelik gewees.

Michelle T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle T

Netjies en funksioneel.

Die bed was gemaklik en die water was warm. Die eenheid is geskik vir oorslaap.

Brenda D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Brenda D

Teleurstellend.

Glad nie. Eenheid was vuil. Beddens op. TV het nie gewerk nie. Waaier werk nie effektief nie en dit was warm. Geen slaap gekry nie. Ketel was pikswart binne in. Enkelbeddens is moeg. Boonop as jy 'n bespreking maak vir 4 volwassenes dan kry jy 2 kinderbedjies wat boonop opgeslaap is. Bring jy dit onder hulle aandag dan word jy net afgewys deur van. Ek sal ook aanraai dat hulle bietjie meer kyk na die netheid, want daar was net stof oral. Sien my nooit weer nie. Dit was 'n groot teleurstelling gewees!

Natasha S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Oornag te Shelley's Guest House.

Baie netjiese verblyf met alles wat mens benodig. Veilige, onderdak parkering. Vriendelike gasvrou. Ek sal Shelley's Guest House graag aanbeveel en sal ook graag weer daar tuisgaan wanneer ons Bethlehem besoek. Baie dankie!

Michelle S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Heerlik.

Eenheid was gerieflik en netjies.

Danielle G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle G

Gerieflik en goeie waarde vir geld.

Wat 'n aangename plekkie. Daar is alles wat 'n mens nodig het vir 'n aand se oorslaap en om 'n vinnige aandete warm te maak. Shelley is 'n fantastiese gasvrou en ons sal beslis weer daar aangaan.

Marietjie G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G

Baie gerieflik, alles wat jy nodig het.

Ons het heerlik gebly en daar was alles wat mens nodig het vir selfsorg.

Lourika S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourika S

Die plekkie is pragtig en ons het alles gekry waarvoor ons gehoop het.

Alles was skoon, netjies en baie goed ingerig. Die elektriese kombers is 'n pluspunt. Ons sal die verblyf aanbeveel by almal. Dis uitstekend.

Louis C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Heerlik stil, rustig en veilig.

Ek het alleen gereis en met die heenreis sowel as die terugreis by Shelley's oorgebly. Shelley het my ontvang en gesorg dat ek melk het vir die koffie en tee wat in die kombuisgedeelte was. Opsommend kan die volgende definitiewe pluspunte uitgelig word: 1. Dis in 'n stil en rustige woonbuurt geleë. Daar was geen lawaai van voertuie, mense of selfs honde wat my gesteur het nie. 2. Parkering is reg voor die slaapeenheid onder 'n afdak en agter 'n afstandbeheerde toesluithek. 3. Daar is eetgerei en basiese kombuisfasiliteite, soos 'n opwasbak. 4. Die TV in die kamer kan afgeskakel word sodat die liggie nie pla as 'n mens slaap nie (ek kyk nie TV nie, dus was dit gaaf dat daar geen liggie was wat kon pla nie). Ek het heerlik gebly en kan die plekkie definitief aanbeveel vir reisigers wat 'n goeie oornagplek soek.

Janine V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

My stay was everything I needed. I appreciated them waiting up for my late arrival after I got away from the office later than expected. I will definitely make use of them again.

I will recommend Shelly's Guest House to other travelers.

Geraldine S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine S

Skoon, vriendelike ontvangs.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die plek was skoon en gemaklik.

Barbara R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara R

We needed an overnight stop in Bethlehem en route home after a Namibian trip.

The place was clean and the host was friendly. Supper take-away restaurants were within easy reach from the accommodation.

Magda V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Gerieflik.

Shelley het ons baie vriendelik ontvang. Die woonstel was baie netjies en goed ingerig. Ons het 'n goeie nagrus gehad.

Marinda J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda J

Skoon, netjies, goed geleë.

Voldoen aan die behoeftes van persone wat wil oornag.

Pip T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pip T

Very adequate overnight stop. Charming hostess.

A clean and well equipped flatlet in which to overnight. The plumbing needs attention. Bath drains very slowly and the shower rose leaks all over the bath when turning on bath taps. Toilet does not flush adequately. Bedside lights a mission to use since one has to plug them in to use and pull the plug out of the adapter to switch off.

Elizma S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma S

Verwagtinge oortref.

Ons het vir twee aande by Shelley tuisgegaan en dit was 'n wonderlike ervaring. Die kamers was pynlik skoon en netjies; die linne was vars en ons het heerlik lekker warm geslaap ten spyte van die ysige Bethlehem-koue. Die kamer is toegerus met genoeg kragproppe, betroubare Wi-Fi en Netflix was 'n groot pluspunt. Shelley is 'n uitstekende gasvrou en selfs haar werkers en skoonmakers is onberispelik vriendelik. Ek sal definitief hulle weer besoek wanneer ek in die area is.

Rudy V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy V

Ontvangs uitstekend en uiters vriendelik deur Shelley.

Dit is bitter min dat 'n mens so vriendelik ontvang word. Sy sal 'n ekstra myl vir jou stap. Definitief aan te beveel.

Lizelle L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle L

Dit was 'n onvergeetlike ervaring.

Vriendelike kliëntediens, Shelley het ons van die eerste ontmoeting baie tuis laat voel.

Hb T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hb T

Gemaklike verblyf wat alles bied vir 'n kort vakansie/wegbreek-naweek, teen 'n billike prys.

Ons is vriendelik ontvang, moeite is gedoen om ons gemaklik in te rig en geen versoek was te veel.

Natasha S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Gesin met 2 tieners.

Ons het Bethlehem besoek vir ons kinders se sportbyeenkomste van die naweek en het 3 nagte oorgebly. Shelley's Guest House bied netjiese, gerieflike verblyf. Selfsorg met alles wat jy kan benodig. Veilige parkering. Ons sal graag weer daar oorbly. Baie dankie!

Jean D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D

Baie lekker gekuier en netjies.

Presies soos op webtuiste se foto's en vriendlike diens.

Johannes M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M

Ons is baie vriendelik ontvang en die kamer en badkamer was fantasties. Alles wat mens nodig het en dis baie netjies en skoon.

Na amper 11 ure se ry, was dit heerlik om in so 'n plek te kon bly en Netflix kon kyk.

Jacobus D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Sentraal geleë, still, ruim, lekker gebly.

Vriendelike mense, ideaal vir oornag tussen Noordwes of Gauteng en KZN.

Ancois H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancois H

Gerieflik vir 'n oornag.

Elektriese warmkombers was bonus teen die koue.

Riza L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riza L

Baie goed en rustig.

Wonderlik ontvang. Gasvryheid. Veilig. Maklike aanwysings. Genoeg parkeerplek.

Valerie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L

Rustige en netjiese plekkie.

Ons het lekker gebly en my kleinkind het dit geniet.

Wiltrud F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiltrud F

Dis 'n netjiese plek en ons het lekker warm geslaap op 'n baie koue aand. Daar was loadshedding, maar die ligte het aangebly. Ons kon net nie enige iets wat van 'n muurprop af gewerk het gebruik nie.

Dit was net 'n bietjie ongemaklik vir 4 volwassenes; die wat die dubbelbed gekry het, het baie lekker geslaap, maar die enkelbedjies is meer geskik vir kinders. Vir 2 volwassenes is dit egter perfek!

Paola C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paola C

Vreeslik lekker gewees.

'n Baie lekker paar dae gehad.

Graham N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham N

Quiet and secure with comfortable accommodation.

More than adequate in all respects.

Chrisna V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chrisna V

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly.

Boitumelo M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Boitumelo M

Host was friendly. Rooms were very clean.

The guest house was very clean. For the money I paid, it was really more that expected. Will definitely be back.

Mooketsi S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mooketsi S

Shelly is such a hospitable person and a great host.

A pleasure to be there.

Aneesah S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneesah S

Very comfortable.

Everything neat and tidy. Shelley, hubby and boy went out of their way.

Albrie J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albrie J

Vir oorslaapdoeleindes is dit perfek.

Sien sterre.

Gilmour G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gilmour G

Ons het regtig lekker geslaap! Ons aktiwiteite was daagliks uit en dan het ons net heerlik tuisgegaan en gerus.

Die eienaars/gashere van Shelley's Guest House is verskriklik vriendelik en behulpsaam en ons het met die aanvangs van ons koms verskriklik welkom gevoel. Shelley self het haar eerste aan ons voorgestel voordat ons die bestemming bereik het. Baie dankie Shelley's Guest House!

Yolande W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande W

Ons het net daar oornag oppad Wildtuin toe, sal definitief weer daar oornag, baie goeie waarde vir geld.

Shelley en haar man is baie vriendelike gashere. Die plekkies is baie mooi in gerieflik ingerig, hul is hoogs aan te beveel.

Adele V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Heerlike oornagverblyf met die ekstra bederfies wat dit ekstra lekker en spesiaal maak.

Baie dankie Shelley vir heerlike oornaggeriewe by jou. Ons het heerlik en warm geslaap met warm kombers, en ekstra bederfies in die kamer en badkamer maak julle plek tops en sal ons dit definitief aanbeveel.

Reina-mari B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reina-mari B

Pragtige plekkie met alles wat mens nodig het.

Vriendelik ontvang. Alles netjies en skoon. Bethlehem was koud maar ons het warm geslaap. Het ook vir ons die beste paaie verduidelik tot by ons eindbestemming. Sal weer daar slaap. Baie dankie!

Lize K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize K

Familiebesoek.

Ek het my bejaarde ouers en ander familielede gebring om 'n deernisbesoek by 'n ernstige siek persoon af te lê. My ouers het spesiale behoeftes en die badkamer moes 'n bad hê. Meeste gastehuise het net storte beskikbaar.

Sesing R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sesing R

It was great.

Keep up the good work.

Russell W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Russell W

Served our purpose - just needed a bed for the night.

A shower and a place to sit down would have been nice.

Petro P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro P

'n Familie-besoek

Baie lekker oorgeslaap. Kleinkind het van die TV-programme gehou. Dalk paar matte om die koue te demp in die winter. Dankie vir die vriendelikheid.

Talita V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita V

Alles goed.

Ons het net slaapplek gesoek, en dit was goed.

Soenel N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Soenel N

Unieke verblyfervaring.

Gemaklike en uniekeverblyf. Vriendelike gasvrou.

Corne B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne B

Baie goed gerus. Matrasse op bedding moet net na gekyk word.

Sien sterre.

Francis P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis P

Lekker.

Was naby aan als waar ons wou wees.

Marina P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina P

Gerieflik gelee verblyf,Shelley en haar familie het uit hulle pad gegaan om na ons om te sien.

Goed toegeruste verblyf,skoon en netjies

Jané K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jané K

Beautiful unit with a hostess that pays attention to detail.

Shelly is very friendly and accommodating. I was pleasantly surprised by the fact that we had a big bottle of coffee and sugar in the room, apart from the usual 2-3 sachets, and Shelly also made sure there was milk in the fridge for us (enough for multiple cups of coffee). We were also able to make use of the free WiFi that is provided and the room was decorated beautifully. The bathroom also had air freshener, hand soap, hand lotion, shampoo and shower gel in the bathroom. Which is also something we have never experienced before. It is clear to see that Shelly makes a lot of effort and pays attention to the little things that are sometimes forgotten.

Rika D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D

Netjies, skoon, vriendelik.

Waarde vir geld, skoon, gemaklik.

Ilandre S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilandre S

Baie lekker & veilig!

Ek sal enige tyd weer terug gaan :) Shelly is baie vriendelike en huisie is in gerig vir enige iets & iemand! Onderdak parkering gehad & daar was Netflix.. Plus punt! Sal gerus aanbeveel :)

Marina K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina K

Baie vriendelike gasvrou, netjiese verblyf. Waarde vir geld!

Ons is baie vriendelik deur Shelley ontvang. Die kamer is gerieflik ingerig met TV, tee-en koffiemaakgeriewe en skoon badkamer - selfs gratis WiFi. Baie dankie, ons sal beslis weer daar oorbly!

Maretha H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha H

Baie lekker gebly.

Rustige omgewing. Mooi plekkie. Vriendelike personeel.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisherstraat 5, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cb1162694dca2207f009181ae054c3e8191f476920b7ebadb613b4c638c283c6eb538c377af421938fa820502c3d46c21c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 112 5 1 5 5 Fisher Street Jordania 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.24543 28.313774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang