Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shelley's Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisherstraat 5, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shelley's Guest House bied verblyf in 'n gastehuis wat die perfekte kombinasie van gasvryheid, privaatheid en gemak is. Die eenheid is in 'n veilige en stil woonbuurt in die hartjie van Bethlehem in die Oos-Vrystaat. Dit is net 30 minute se ry vanaf Clarens en naby Lesotho en al die hoofpaaie. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die verblyf word in 'n dubbel- en gesinskamer gebied. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die kamers het ook elk 'n privaat ingang.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Adrie K
Saam met lewensmaat
5.0
It was overall a nice place to spend the night. It was a great location. We were greeted with friendly hospitality. Just the mattress w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Riana V
Gesin met tieners
5.0
N aangename oorslaap met 'n vriendelike gasvrou. Baie netjies en alles wat nodig is vir 'n oornagverblyf. 'n Verwarmer kan dalk voorsien word in die w...
Sien meer
Jul 2024
Anita O
Gesin met tieners
5.0
Goeie en veilige verblyf. Baie vriendelik en behulpsaam. Skoon en netjies en het alles wat mens benodig. Elektriese warm kombers was 'n lewensredder. ...
Sien meer
Jul 2024
Gerrit B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ons was hartlik ontvang. Baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Net jammer dat die waterdruk so sleg is.
Jun 2024
Isabel L
Gesin met tieners
5.0
Aangenaam. Skoon en netjies, waarde vir geld.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Fisherstraat 5, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Shelley's Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisherstraat 5, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cb1162694dca2207f009181ae054c3e8191f476920b7ebadb613b4c638c283c6eb538c377af421938fa820502c3d46c21c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 112 5 1 5 5 Fisher Street Jordania 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.24543 28.313774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang