Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shelley's Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisherstraat 5, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shelley's Guest House bied verblyf in 'n gastehuis wat die perfekte kombinasie van gasvryheid, privaatheid en gemak is. Die eenheid is in 'n veilige en stil woonbuurt in die hartjie van Bethlehem in die Oos-Vrystaat. Dit is net 30 minute se ry vanaf Clarens en naby Lesotho en al die hoofpaaie. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die verblyf word in 'n dubbel- en gesinskamer gebied. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die kamers het ook elk 'n privaat ingang.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 136 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Corinne D
Gesin met tieners
5.0
Uistekende verblyf, met liefde en besorgdheid vir gaste. Baie netjies. Shelly is 'n uitstekende gasvrou, besorgd oor haar gaste en hulle gemak, altyd ...
Sien meer
Feb 2025
Junaid S
Saam met vriende
5.0
Perfect, quite peaceful. Welcoming. Excellent accommodation. Warm welcome and cosy place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Johan C
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money. Friendly and clean. Only a bath with no shower.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Celeste S
5.0
Die kamers was hemels en ek beveel Shelley's Guesthouse aan almal. Shelly, die eienares, was baie vriendelik, gasvry en baie besorgsaam en het uit haa...
Sien meer
Jan 2025
Linda V
Saam met lewensmaat
5.0
Het baie lekker gebly, daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons is baie vriendelik ontvang, ek kan die plek aanbeveel vir verblyf.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 136

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Fisherstraat 5, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Shelley's Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisherstraat 5, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cb1162694dca2207f009181ae054c3e8191f476920b7ebadb613b4c638c283c6eb538c377af421938fa820502c3d46c21c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 136 5 1 5 5 Fisher Street Jordania 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.24543 28.313774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang