Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Two Wild Olives

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kwena-rylaan, Mogwase, Noordwes, 0314, Noordwes
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Two Wild Olives is in 'n stil en vriendelike woonbuurt en bied verblyf in 3 selfsorg-eenhede wat elk 'n mooi tuin-uitsig het en 1 semi-selfsorgkamer met 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.

Drie van die eenhede is selfsorg en geskik vir 2 tot 4 gaste. Gaste moet asb. navraag doen as daar ekstra gaste is. Die Shumba, Mbizi en Aloe eenhede het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en van die eenhede het 'n slaapbank of enkelbeddens vir kinders. Die Tranquility-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n kombuisie buite. Die badkamers het elk 'n stort of 'n stort-oor-bad en 'n wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die Shumba, Mbizi, Aloe en Tranquility eenhede se kombuis is met 'n yskas-vrieskas, twee- of vierplaatstoof, oond-stoof, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike bomabraai-area, maar elke eenheid het 'n draagbare braai, sitplek en veilige parkeerplek op die perseel. 'n Plonspoel is beskikbaar. WiFi is in al die eenhede beskikbaar.

Shelley's Sleepover 2 is naby Pilanesberg Nasionale Park en die Manyane-hek is net 7 km ver. Kwa-Maritane is net 18 km ver en die Bakubung-hek is net 35 km ver. Sun City Resort is 20 km van die eenheid af.

Wasgoed- en skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet minstens 24 uur vooraf met die gasheer gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Lesley C
Saam met lewensmaat
5.0
Clean luxury at affordable rates. Perfect in every way. Even priced for the South African earner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Ingemar K
5.0
A really fantastic clean and well run guest house. The rooms were very clean, neat and everything was as we expected.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Sonja K
5.0
Sal beslis aanbeveel. Was heerlik. Sal weer besoek.
Jul 2024
Stephen E
Saam met lewensmaat
5.0
Ek het verskriklik lekker daar gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en het baie mooi na ons gekyk. Die area is perfek, en net +-7min se ry tot by di...
Sien meer
Jun 2024
Cindy S
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese blyplek! Definitely worth the visit. Our favourite so far! Dit was absoluut fantasties. Defnitief ons gunsteling blyplek; dit het tuis gev...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tayla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kwena-rylaan, Mogwase, Noordwes, 0314, Noordwes
  • Gaste dink The Two Wild Olives het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kwena-rylaan, Mogwase, Noordwes, 0314, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fffde4c4b042f356c1058e5e3bc13a5d0a3c5cc6cbb41e7ca5d80d8def4f41dd90216592265922f5e7005a7093ab80cb6c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 Kwena Drive Mogwase 0314 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.271308648497 27.211550558726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang