The Two Wild Olives
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kwena-rylaan, Mogwase, Noordwes, 0314, Noordwes
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Two Wild Olives is in 'n stil en vriendelike woonbuurt en bied verblyf in 3 selfsorg-eenhede wat elk 'n mooi tuin-uitsig het en 1 semi-selfsorgkamer met 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.
Drie van die eenhede is selfsorg en geskik vir 2 tot 4 gaste. Gaste moet asb. navraag doen as daar ekstra gaste is. Die Shumba, Mbizi en Aloe eenhede het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en van die eenhede het 'n slaapbank of enkelbeddens vir kinders. Die Tranquility-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n kombuisie buite. Die badkamers het elk 'n stort of 'n stort-oor-bad en 'n wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die Shumba, Mbizi, Aloe en Tranquility eenhede se kombuis is met 'n yskas-vrieskas, twee- of vierplaatstoof, oond-stoof, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike bomabraai-area, maar elke eenheid het 'n draagbare braai, sitplek en veilige parkeerplek op die perseel. 'n Plonspoel is beskikbaar. WiFi is in al die eenhede beskikbaar.
Shelley's Sleepover 2 is naby Pilanesberg Nasionale Park en die Manyane-hek is net 7 km ver. Kwa-Maritane is net 18 km ver en die Bakubung-hek is net 35 km ver. Sun City Resort is 20 km van die eenheid af.
Wasgoed- en skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet minstens 24 uur vooraf met die gasheer gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tayla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kwena-rylaan, Mogwase, Noordwes, 0314, Noordwes
- Gaste dink The Two Wild Olives het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kwena-rylaan, Mogwase, Noordwes, 0314, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang