Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shells Beach House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R300 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Stiltetyd is streng vanaf 21:00 tot 09:00. Gaste sal gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat indien enige geraasklagtes ná 21:00 ontvang word.
Rook in die eenheid is verbode.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie, behalwe as dit vooraf met die eienaar gereël word.
'n Fooi sal gehef word vir aankoms ná 22:00, soos deur die eienaar aangedui. 'n Boete sal opgelê word vir laat vertrek. Die vervanging van sleutels en afstandbeheerders sal 'n bykomende fooi tot gevolg hê.
Die houtvuurwarmbad word op gaste se eie risiko gebruik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchorage-keeromstraat 52, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f2cb1fcb92b3d4be61cec76a2511a24c3264ed6244b1c462d1beaa7a29eb27777161e7243cbcd432da2a5bae299e7c222a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 52 Anchorage Close Country Club 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.0893381 18.0395244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang