Shelly Park Manor
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Shelly Park Manor 6, Marine-rylaan 1039, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Shelly Park Manor is in 'n sekuriteitskompleks op St. Michael's Beach se strandfront. Die kompleks is slegs 200 m van die strand af.
Dié tweedeverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede en derde kamer het elk 'n koninggrootte-bed en die vierde kamer het 2 driekwartbeddens. Die badkamer met 'n stort en bad word gedeel. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 12 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met DStv.
Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met buitemeubels en 'n gasbraai.
Daar is 1 onderdakparkeerplek en 1 oop parkeerplek.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe en swembad. Die kompleks het elektriese omheining en word deur 'n plaaslike sekuriteitsmaatskappy gemonitor.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Shelly Park Manor 6, Marine-rylaan 1039, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Shelly Park Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Shelly Park Manor 6, Marine-rylaan 1039, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang