Shelley Point Retreat
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Fountains 18, Shelley Point Golf Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Shelley Point Retreat is 'n ruim selfsorghuis wat ideaal vir 'n gesinsvakansie op die Shelley Point Golf Estate in St. Helenabaai geleë is. Die hius bied maklike toegang tot die strand en is daarom die perfekte wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed vir 'n kind, en die vyfde slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet en die tweede badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea beskik 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die oopplan-leefarea het genoeg sitplek in die eetarea en die sitarea en daar is ook 'n speletjieskamer met 'n pooltafel en 'n ingeboude braai.
Die huis bied veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan by The Bistro in die Shelley Point-gemeenskapsentrum gaan eet en die landgoed spog met aktiwiteite soos tennis, branderplankry, kajakvaart, en staproetes deur die natuur en al langs die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- The Fountains 18, Shelley Point Golf Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Fountains 18, Shelley Point Golf Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang