Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shellystrand Holiday House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Shellystrand Holiday House
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Zandria T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandria T

Lekker naby die strand.

Was heerlik en naby die strand. Baie veilig. En sal vir seker weer bespreek.

Jana A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana A

Pragtig!

Heerlik ontspannend. Goed toegerus.

Joan A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan A

Gemaklik en lekker.

Baie lekker gekuier. Was elke dag op 'n ander strand. Het 'n veilige gevoel gehad en vroeg en laatmiddag lekker op die strand gestap. Ruim meenthuis vir 'n gesin.

Melissa N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa N

Baie lekker en gesellig.

Baie lekker naby aan die strand. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Ronnie T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie T

Baie aangenaam.

Ons het lekker gebly. Water is net 'n probleem met loadshedding. Raak partykeer min op sekere tye. Nie die agent se skuld nie.

Madeleine M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine M

Fantastiese verblyf by die strand en gemaklik geleë naby winkels ens.

Baie dankie vir 'n heerlike vakansie, sien uit daarna om julle gou weer te sien.

Shellystrand Holiday House se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer.

Shellystrand Holiday House
Francois B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B

Rustig, ontspannend.

Was baie tevrede met die verblyf, lekker naby aan die strand en ook aan inkopiesentrums. Baie veilig vir kinders om buite rond te beweeg.

Gabriel J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gabriel J

Baie lekker naby strand, net baie warm.

Vakansie was goed, net die eenheid nodig dalk 'n aircon weens die hitte, fans help maar nie genoeg nie. Anders geen klagtes nie, baie lekker gebly.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sonja B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja B

Ons het lekker gebly, afgesien van die foute.

Daar was baie kokkerotte, geen dakwaaiers, net losstaande waaiers wat vuil was. Die hoofslaapkamer se bed slaap glad nie lekker nie en die gordyne in die kamers was vuil en gevlek, en die kussings ook. Geen afdak by die stoep wanneer jy braai as dit reën.

Shellystrand Holiday House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ek sal onmiddelik dit opvolg. Net in uitklaring van die roeskolle:

Ongelukkig veroorsaak vensterhandsvatsels en staalwaaiers roeskolle op die gordyne. Dis 'n algemene probleem by die kus dat alles roes en die roeskolle kom nie uit nie, al word gordyne maandeliks gewas. Waaiers roes ongelukkig ook maar werk nog 100%. Jy sal verbaas wees hoe gou goed roes, letterlik weke na aankoop.

Die beddegoed word gewas met elke gas besoek, maar ek sal dit opvolg.

Ons plaas foggers slegs maandeliks in die eenheid, maar kakkerlakke kom in van die heining se kant af, veral as dit reenerig is. Ons kan wel bevestig dat die plekkie voor en na besoek skoongemaak word en daar ook geen kos of krummel in die perseel is terwyl gaste nie daar is nie.

Jammer dat jy die hoofbed ongemaklik gevind het. Dis die eerste keer dat iemand kla oor dit. Glo elke persoon het sy voorkeur van harde of sagte bed.

Shellystrand Holiday House
Leonie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P

Fantasties, ek sal weer soontoe gaan.

Als was skoon en perfek; ons kan regtig nie kla nie.

Shellystrand Holiday House se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer opreg.

Shellystrand Holiday House
Jacolize V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolize V

Skoon, gerieflik en goed ingerigte verblyf en loopafstand na die strand. Stil en rustige oord en vriendelike mense.

Heerlike, privaat strand wat nie oorvol is nie en loopafstand. Oord en eenheid is netjies en skoon en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer daar inboek.

Zander V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander V

Baie lekker gekuier.

Het lekker gebly. Plek kort net 'n behoorlike skoonmaak en 'n tank vir water sal baie help. Moes heeltyd water koop en kook vir bad weens water pyplyn wat af was.

Shellystrand Holiday House se terugvoer

Dankie vir die voorstel, jammer vir die ongerief weens die waterpyp wat in die omgewing gebars het gedurende jul verblyf.

Shellystrand Holiday House
Amelia A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia A

Baie netjies en privaat en in 'n veilige kompleks.

Verblyf was fantasties, plek was ten volle ingerig en baie naby, loopafstand, van die strand.

Shellystrand Holiday House se terugvoer

Baie dankie.

Shellystrand Holiday House
Christelle P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle P

Heerlik.

Wat 'n heerlike blaaskans! Net te kort! Sal beslis terugkom, dankie.

Charles V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles V

Rustige nodige wegbreek van besige stede net die moeite werd.

Dis 'n prag plekkie wat meer as genoeg bied om te ontspan jong kinders kan die strand geniet sonder dat ouers oor veiligheid gesteur word.

Shellystrand Holiday House se terugvoer

Baie dankie.

Shellystrand Holiday House
Candice V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice V

Waarde vir geld buite seisoen.

Alles wat jy nodig gehad het behalwe 'n braairooster vir braaibroodjies, maar verder was dit heel gemaklik en lekker!

Cindy V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V

Shellystand 26 was presies wat ons nodig gehad het.

Die see is op jou agterstoep. Die wooneenheid is ruim en het alles wat jy nodig het. Winkelsentrum is loopafstand. Jy kan elke oggend voor dagbreek op die strand wees sonder om iewers heen te ry. Lieflik.

Shellystrand Holiday House se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer.

Shellystrand Holiday House
Tes N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tes N

Baie lekker gekuier.

Net gevind dat die gordyne in hoofslaapkamer baie onnet was as gevolg van hakkies wat gebreek het. Die kombers op die sitkamerbank was vuil so ook die klein matjie. Verder was alles netjies

Theresa N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa N

Dit was vreeslik lekker.

Dit was baie lekker, netjies en by die strand. Dis still en baie veilig.

Theuns W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns W

Dis naby strand wat baie gerieflik is en ook die winkelsentrums vir inkopies, uiteet en fliek.

Opbouende kritiek in geval van loadshedding, sal dit nice wees vir 'n gasplaat en 'n lamp en die tyd van loadshedding.

Lylani S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lylani S

Baie lekker plek.

Baie lekker plek. dankie julle.

Stephan S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S

Die natuurprag steel jou gedagtes.

Ek sal binnekort weer 'n wegbreek hier bespreek.

Shellystrand Holiday House se terugvoer

Baie dankie, waardeer opreg.

Shellystrand Holiday House
Retha D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D

Veilig, skoon en rustig.

Veilig, skoon en rustige omgewing.

Jacques L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Was baie lekker gewees.

Was baie lekker gewees en so naby die strand. Plek mooi versorg en skoon.

Shellystrand Holiday House se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit.

Shellystrand Holiday House
Claire N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire N

Lovely accommodation.

There was a few things we didn’t know but other than that the place was nice.

Mari B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari B

Totally awesome.

Had a nice stay, wishing for a longer stay.

Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R730
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dolphin-laan, Shelly Strand 26, Shelly Beach, 1265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfroCWpe2vSSFSWUIPtm46g8woS0FaesqSRpVw2zSvJEpWUleUo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 Dolphin Lane Shelly Strand 26 1265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.80048 30.41551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang