Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shellystrand Holiday House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Zandria T
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Lekker naby die strand. Was heerlik en naby die strand. Baie veilig. En sal vir seker weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Pragtig! Heerlik ontspannend. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan A
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Gemaklik en lekker. Baie lekker gekuier. Was elke dag op 'n ander strand. Het 'n veilige gevoel gehad en vroeg en laatmiddag lekker op die strand gestap. Ruim meenthuis vir 'n gesin.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Baie lekker en gesellig. Baie lekker naby aan die strand. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Baie aangenaam. Ons het lekker gebly. Water is net 'n probleem met loadshedding. Raak partykeer min op sekere tye. Nie die agent se skuld nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madeleine M
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Fantastiese verblyf by die strand en gemaklik geleë naby winkels ens. Baie dankie vir 'n heerlike vakansie, sien uit daarna om julle gou weer te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Magdel
Shellystrand Holiday House
Baie dankie, ek waardeer.

Francois B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Rustig, ontspannend. Was baie tevrede met die verblyf, lekker naby aan die strand en ook aan inkopiesentrums. Baie veilig vir kinders om buite rond te beweeg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gabriel J
Kort verblyf
4.0
Jan 2023

Baie lekker naby strand, net baie warm. Vakansie was goed, net die eenheid nodig dalk 'n aircon weens die hitte, fans help maar nie genoeg nie. Anders geen klagtes nie, baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
3.8
Mrt 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sonja B
Lang verblyf Gesin met tieners
2.4
Des 2023

Ons het lekker gebly, afgesien van die foute. Daar was baie kokkerotte, geen dakwaaiers, net losstaande waaiers wat vuil was. Die hoofslaapkamer se bed slaap glad nie lekker nie en die gordyne in die kamers was vuil en gevlek, en die kussings ook. Geen afdak by die stoep wanneer jy braai as dit reën.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Magdel
Shellystrand Holiday House
Baie dankie vir die terugvoering, ek sal onmiddelik dit opvolg. Net in uitklaring van die roeskolle: Ongelukkig veroorsaak vensterhandsvatsels en staalwaaiers roeskolle op die gordyne. Dis 'n algemene probleem by die kus dat alles roes en die roeskolle kom nie uit nie, al word gordyne maandeliks gewas. Waaiers roes ongelukkig ook maar werk nog 100%. Jy sal verbaas wees hoe gou goed roes, letterlik weke na aankoop. Die beddegoed word gewas met elke gas besoek, maar ek sal dit opvolg. Ons plaas foggers slegs maandeliks in die eenheid, maar kakkerlakke kom in van die heining se kant af, veral as dit reenerig is. Ons kan wel bevestig dat die plekkie voor en na besoek skoongemaak word en daar ook geen kos of krummel in die perseel is terwyl gaste nie daar is nie. Jammer dat jy die hoofbed ongemaklik gevind het. Dis die eerste keer dat iemand kla oor dit. Glo elke persoon het sy voorkeur van harde of sagte bed.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R730
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dolphin-laan, Shelly Strand 26, Shelly Beach, 1265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfroCWpe2vSSFSWUIPtm46g8woS0FaesqSRpVw2zSvJEpWUleUo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 Dolphin Lane Shelly Strand 26 1265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.80048 30.41551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang