Shellystrand Holiday House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Magdel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Zandria T - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker naby die strand.
Jana A - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtig!
Joan A - Jun 2024
Algehele gradering
Gemaklik en lekker.
Melissa N - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker en gesellig.
Ronnie T - Jan 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Madeleine M - Des 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf by die strand en gemaklik geleë naby winkels ens.
Shellystrand Holiday House se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer.
Francois B - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig, ontspannend.
Gabriel J - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker naby strand, net baie warm.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Sonja B - Des 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, afgesien van die foute.
Shellystrand Holiday House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, ek sal onmiddelik dit opvolg. Net in uitklaring van die roeskolle:
Ongelukkig veroorsaak vensterhandsvatsels en staalwaaiers roeskolle op die gordyne. Dis 'n algemene probleem by die kus dat alles roes en die roeskolle kom nie uit nie, al word gordyne maandeliks gewas. Waaiers roes ongelukkig ook maar werk nog 100%. Jy sal verbaas wees hoe gou goed roes, letterlik weke na aankoop.
Die beddegoed word gewas met elke gas besoek, maar ek sal dit opvolg.
Ons plaas foggers slegs maandeliks in die eenheid, maar kakkerlakke kom in van die heining se kant af, veral as dit reenerig is. Ons kan wel bevestig dat die plekkie voor en na besoek skoongemaak word en daar ook geen kos of krummel in die perseel is terwyl gaste nie daar is nie.
Jammer dat jy die hoofbed ongemaklik gevind het. Dis die eerste keer dat iemand kla oor dit. Glo elke persoon het sy voorkeur van harde of sagte bed.
Leonie P - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties, ek sal weer soontoe gaan.
Shellystrand Holiday House se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer opreg.
Jacolize V - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en goed ingerigte verblyf en loopafstand na die strand. Stil en rustige oord en vriendelike mense.
Zander V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Shellystrand Holiday House se terugvoer
Dankie vir die voorstel, jammer vir die ongerief weens die waterpyp wat in die omgewing gebars het gedurende jul verblyf.
Amelia A - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies en privaat en in 'n veilige kompleks.
Shellystrand Holiday House se terugvoer
Baie dankie.
Christelle P - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Charles V - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige nodige wegbreek van besige stede net die moeite werd.
Shellystrand Holiday House se terugvoer
Baie dankie.
Candice V - Jun 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld buite seisoen.
Cindy V - Okt 2020
Algehele gradering
Shellystand 26 was presies wat ons nodig gehad het.
Shellystrand Holiday House se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer.
Tes N - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Theresa N - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was vreeslik lekker.
Theuns W - Feb 2020
Algehele gradering
Dis naby strand wat baie gerieflik is en ook die winkelsentrums vir inkopies, uiteet en fliek.
Lylani S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Stephan S - Apr 2019
Algehele gradering
Die natuurprag steel jou gedagtes.
Shellystrand Holiday House se terugvoer
Baie dankie, waardeer opreg.
Retha D - Des 2019
Algehele gradering
Veilig, skoon en rustig.
Jacques L - Jul 2019
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Shellystrand Holiday House se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit.
Claire N - Apr 2019
Algehele gradering
Lovely accommodation.
Mari B - Okt 2019
Algehele gradering
Totally awesome.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Dolphin-laan, Shelly Strand 26, Shelly Beach, 1265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang