Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shellystrand Holiday House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Elzette F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Dis loopafstand van die strand en alle winkelsentrums. Die plekkie is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandria T
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Lekker naby die strand. Was heerlik en naby die strand. Baie veilig. En sal vir seker weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Pragtig! Heerlik ontspannend. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan A
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Gemaklik en lekker. Baie lekker gekuier. Was elke dag op 'n ander strand. Het 'n veilige gevoel gehad en vroeg en laatmiddag lekker op die strand gestap. Ruim meenthuis vir 'n gesin.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Baie lekker en gesellig. Baie lekker naby aan die strand. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Baie aangenaam. Ons het lekker gebly. Water is net 'n probleem met loadshedding. Raak partykeer min op sekere tye. Nie die agent se skuld nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madeleine M
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Fantastiese verblyf by die strand en gemaklik geleë naby winkels ens. Baie dankie vir 'n heerlike vakansie, sien uit daarna om julle gou weer te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Magdel
Shellystrand Holiday House
Baie dankie, ek waardeer.

Francois B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Rustig, ontspannend. Was baie tevrede met die verblyf, lekker naby aan die strand en ook aan inkopiesentrums. Baie veilig vir kinders om buite rond te beweeg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gabriel J
Kort verblyf
4.0
Jan 2023

Baie lekker naby strand, net baie warm. Vakansie was goed, net die eenheid nodig dalk 'n aircon weens die hitte, fans help maar nie genoeg nie. Anders geen klagtes nie, baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
3.8
Mrt 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 730
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dolphin-laan, Shelly Strand 26, Shelly Beach, 1265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfroCWpe2vSSFSWUIPtm46g8woS0FaesqSRpVw2zSvJEpWUleUo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 Dolphin Lane Shelly Strand 26 1265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.80048 30.41551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang