Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shellystrand Holiday House

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 24 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dolphin-laan, Shelly Strand 26, Shelly Beach, 1265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R730 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die eenheid is ’n gerieflike dupleks wat slaapplek aan 6 gaste bied en word omring deur palmbome.

Die duplekswoonstel het 3 slaapkamers op die boonste verdieping en die kamers maak gebruik van 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddnes. Een van die badkamers het ’n stort, en die ander een het ’n bad. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is op die onderste verdieping en is toegerus met ’n mikrogolf, stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ’n etenstafel. Die sitarea het ’n TV met DStv-premium.

Die leefarea lei na ’n stoep met braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Hierdie eenheid is naby swemstrande en het direkte toegang tot ’n lekker stil strandgebied reg voor die kompleks.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Zandria T
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker naby die strand. Was heerlik en naby die strand. Baie veilig. En sal vir seker weer bespreek.
Mei 2024
Jana A
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig! Heerlik ontspannend. Goed toegerus.
Sep 2023
Joan A
Gesin met klein kinders
4.8
Gemaklik en lekker. Baie lekker gekuier. Was elke dag op 'n ander strand. Het 'n veilige gevoel gehad en vroeg en laatmiddag lekker op die strand gest...
Sien meer
Jun 2024
Madeleine M
Gesin met tieners
4.8
Fantastiese verblyf by die strand en gemaklik geleë naby winkels ens. Baie dankie vir 'n heerlike vakansie, sien uit daarna om julle gou weer te sien.
Des 2023
Melissa N
Gesin met klein kinders
4.6
Baie lekker en gesellig. Baie lekker naby aan die strand. Sal enige tyd weer daar bespreek.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Dolphin-laan, Shelly Strand 26, Shelly Beach, 1265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shellystrand Holiday House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dolphin-laan, Shelly Strand 26, Shelly Beach, 1265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfroCWpe2vSSFSWUIPtm46g8woS0FaesqSRpVw2zSvJEpWUleUo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 Dolphin Lane Shelly Strand 26 1265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.80048 30.41551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang