Shemara
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Dawie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 36
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Bernise W - Okt 2023
Algehele gradering
Perfect.
Shemara se terugvoer
Baie dankie en ons hoop julle kom gou weer vakansie hou.
Yolandie D - Apr 2023
Algehele gradering
Bekostigbaar.
Shemara se terugvoer
Thank you, I really hope that you will visit again soon.
Tony M - Jan 2023
Algehele gradering
Shemara is a wonderful place, the area is safe, the place well equipped, neighbours friendly and a lot of nearby attractions.
Lees meerLawrence M - Jan 2024
Algehele gradering
Disgusting and disappointing.
Mercia V - Okt 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Denise R - Sep 2022
Algehele gradering
Sal Shemara beslis aanbeveel.
Shemara se terugvoer
Baie dankie en ek hoop julle kom sommer gou weer kuier.
Deon S - Sep 2021
Algehele gradering
Awesome location, close to everything, beach, shop, pubs, would recommend to anybody wanting to be a few steps from the beach.
Shemara se terugvoer
Thank you Deon.
Andre V - Jul 2021
Algehele gradering
Ongelooflike fantastiese kuier!
Shemara se terugvoer
Baie dankie. Ons het julle mense so nodig en waardeer die komplimente. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Nosh K - Aug 2020
Algehele gradering
Perfect.
Shemara se terugvoer
Thank you, hope we see you again soon.
Jackie D - Des 2020
Algehele gradering
Shemara is net om die hoek dan is jy by die see.
Shemara se terugvoer
Dit is lekker om gaste soos julle te akkommodeer. Plek was netjies gelaat en geen breekskade. Hoop ons sien julle gou weer
Renita N - Jan 2020
Algehele gradering
Ligging goed. Plek was nie baie skoon nie, bv. beddegoed, kaste, potte, vloere.
Shemara se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Die werker het n skriftelike waarskuwing gekry. Jammer vir die ongerief
Linda R - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Shemara se terugvoer
Baie dankie en ek hoop julle sal weer van ons woonstel gebruik maak. Het die skoonmaker aangespreek oor die trappe.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Henry-weg, Ramsgate-strand, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang