Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shemara

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Bernise W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Perfect. The location is great. I love the tidal pool that is less than 100m away. Everything we needed was there. It feels like a home away from home. It would be nice if an aircon could be installed, perhaps in the lounge. Please update the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawie
Shemara
Baie dankie en ons hoop julle kom gou weer vakansie hou.

Yolandie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Bekostigbaar. Baie lekker gekuier hier. Alles wat jy nodig sal hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawie
Shemara
Thank you, I really hope that you will visit again soon.

Tony M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Shemara is a wonderful place, the area is safe, the place well equipped, neighbours friendly and a lot of nearby attractions. I would recommend Shemara to anyone, the owner Dawie is a very friendly person and communicates on a regular basis. The place is well equipped, clean and you don't need to take anything with you, everything is there. What you see in the pictures is what you get, no surprises. Our stay was pleasant. Everything is nearby, the beach is a mere walking distance. My stay was so enjoyable my family didn't want to leave after our holiday did end. Luckily we could book extra dates. I want to thank the owner Dawie, Lydia, the lady that keeps the place clean, for a pleasant stay at Shemara which me and my family will surely like to return to in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lawrence M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Jan 2024

Disgusting and disappointing. Most disgusting place to stay. Had a bathroom that the roof was leaking nonstop. The whole place had a bad smell the entire stay. I will never ever use the website ever again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Mercia V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2022

Pleasant. We had a great weekend and will definitely book here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Denise R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2022

Sal Shemara beslis aanbeveel. Lekker plek, als wat jy nodig het en nog meer en so naby aan die see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dawie
Shemara
Baie dankie en ek hoop julle kom sommer gou weer kuier.

Deon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Awesome location, close to everything, beach, shop, pubs, would recommend to anybody wanting to be a few steps from the beach. Perfect location for a relaxed holiday, the unit has everything needed for a great holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawie
Shemara
Thank you Deon.

Andre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2021

Ongelooflike fantastiese kuier! Shemara is by ver een van die beste verblyf wat ek al gehad het. Dit is gepas vir letterlik enige iemand, 'n gesin met kinders, 'n groot groep vriende (dink matriekvakansie ouens) en die diens wat aan ons gelewer is was uitstekend! Baie dankie aan Shemara en die span wat ons vakansie een gemaak het wat my kinders vir altyd sal onthou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawie
Shemara
Baie dankie. Ons het julle mense so nodig en waardeer die komplimente. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Nosh K
Kort verblyf
5.0
Aug 2020

Perfect. Has everything you could need, amazing place to stay, beach is just a few meters away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawie
Shemara
Thank you, hope we see you again soon.

Jackie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Des 2020

Shemara is net om die hoek dan is jy by die see. Ons sal weer teruggaan na Shemara by Ramsgate. Alles is daar wat jy wil hê. Buiten die Covid het ons dit baie geniet. Die eienaar het ons altyd op hoogte van sake gehou, met die beurtkrag en die water situasie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Dawie
Shemara
Dit is lekker om gaste soos julle te akkommodeer. Plek was netjies gelaat en geen breekskade. Hoop ons sien julle gou weer

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Dawie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Henry-weg, Ramsgate-strand, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0faae09d61514e94470f9947010e048fe512a900a42200dbe1f7fc4a2d60ebf9cef716cd89f7379bcaa88ed0bb9237a0c384?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Henry Road Ramsgate Beach 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.891064555189 30.348197142992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang