Shepherd Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R318, Langdam Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Shepherd Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op 'n werkende vrugteplaas, sowat 38 km vanaf Montagu. Hierdie eenheid is effens weg van die hoofplaashuis geleë en bied 'n meer privaat plaaservaring.
Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan 'n ete by die etenstafel geniet. Die leefarea is ook ingerig met 'n enkelbed, en daar is 'n houtkaggel vir daardie koue winteraande.
Buite kan gaste op die skaduryke patio met 'n privaat braai ontspan terwyl hulle asemrowende uitsigte oor die vrugbare vallei geniet. Parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Garth Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 160
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- R318, Langdam Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R318, Langdam Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang