Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sheppard Boutique Hotel

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 61 resensies vir Sheppard Boutique Hotel
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mariette P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P

Was 'n heerlike ondervinding!

Ons het heerlik gebly by Sheppard Boutique Hotel. Dit was skoon en die aand was stil. Baie lekker oorgeslaap.

Gerda N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N

Uitstekende verblyf.

Uit die boonste rakke!

Johan M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Rustig, en omring met luuksheid.

Pragtigste gastehuis, op internasionale standaard.

Gerrit R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit R

Pragtige plek met skoon netjiese kamers. Waarde vir geld.

Pragtige plek met vriendelike personeel. Pragtige skoon netjiese kamers met heerlike skitterwit beddegoed wat mens welkom en tuis laat voel.

Adriaan C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan C

Awesome.

Vriendelike personeel. By aankoms het hulle ons verblyf opgradeer sonder enige ekstra kostes. Baie veilig. Uiters skoon netjies.

Philip S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S

Will definitely stay there again.

Very nice, enjoyed the peace and quiet.

Donavan B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Donavan B

Friendly staff and comfortable stay.

Rooms were clean and well maintained with all the necessary conveniences.

Martin B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Safe and comfortable with a good steak restaurant.

Overnight stay - needed a good meal and a good bed - got both!

Sam H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam H

Sheppard Boutique Guesthouse het ons welkom laat voel ons het gevoel ons is tuis.

Ons het lekker gebly. Rustige en ontspanne atmosfeer wat ons so waardeer het.

Hendrik H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik H

Uitstekend.

Ja, baie lekker gewees.

Daniel R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel R

Ons hou van die omgewing.

Ons behoort afslag te kry vir die hoeveelheid kere wat ons al daar gebly het. Ons is pensioenarisse wat nie duur kan bly nie en kamp meesal. As ons Nelspruit besoek bly ons graag hier.

Bertus V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus V

Fantastic.

Fantastic stay. Lovely place to be. Clean and very friendly staff.

Erina D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina D

Absoluut fantasties.

Dis nou regtig die beste gastehuis ever. Baie veilig. Verskriklik luuks, baie bederfies in die kamer. Ontbyt was puik. Sal beslis weer hier bly. Dankie vir alles julle.

Elizabeth K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth K

Die omgewing is rustig met 'n baie mooi uitsig tydens ontbyt. Die diens is uitstekend en die kamer is baie modern and ongelooflik skoon en netjies. 'n Baie aangename ervaring.

Uitstekende verblyf.

Albert S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert S

Pragtige kamers in 'n mooi omgewing.

Personeel was baie vriendelik, kamers is ruim en baie mooi. Pragtige omgewing, stil en veilig.

Righardt S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Righardt S

Misleading marketing.

The rooms were reasonable but unfortunately, the marketing is misleading, breakfast is not included and there is no mini-bar.

Stanley & Chrissie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stanley & Chrissie B

Oneerlik

Ek het plek bespreek en alhoewel die tarief hoog was, het dit ontbyt ingesluit en ek wou my vrou 'n bietjie bederf. Die kamers was goed, alhoewel dit geen uitsig gehad het nie. Vir die prysklas sou ons ook 'n uitsig verkies. Tot ons ontsteltenis moes ons verneem met ons vertrek dat ons vir die ontbyt moes betaal, alhoewel dit ingesluit was in ons bespreking. Ons onderhandelinge met die webtuiste het na 'n week nog niks opgelewer nie. Geen terugvoer is ontvang nie! Selfs e-posse is nie beantwoord nie.

Izanne B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izanne B

Fantasties.

Uitstekende geriewe en diens!

Bianca K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca K

Goeie diens en pragtige kamers.

Sal die plekkie verseker aanbeveel. Die kamers is netjies en mooi versier, die personeel was vriendelik en het puik diens gelewer. Ontbyt was lekker en vullend. Chantel het tot vir ons 'n ekstra bedjie gereël vir ons dogtertjie. Sal verseker weer oorbly!

Chris N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N

Sheppard Boutique Guesthouse.

Sheppard Boutique Guesthouse.

Yolandie G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie G

Sal vir seker weer by Sheppard oornag sou dit ons bestemde omgewing wees. Sal nie eens ander opsies oorweeg nie.

Waarde vir geld. Uitstekende diens. Buffet ontbyt was geurig. Ons laaste oggend moes ons egter voor ontbyt vertrek, die gasheer was só polite om vir my en my dogter 'n vars gesondheidsklubtoebroodjie voor te berei en netjies te verpak in 'n stewige wegneemhouer met allerhande klein bybederfies addisioneel in ons ontbytpakkie. Voor 06:00 die volgende oggend het die wag my dogter bygestaan met die bagasie na ons voertuig terwyl ek die laaste goedjies weggepak het. 10/10.

Rene D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Baie goeie waarde vir geld.

Van ontvangs tot kombuispersoneel tot sekuriteit; almal is so vriendelik en behulpsaam. Sal oor en oor daar gaan bly.

Hannes O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes O

Wondelike, rustige verblyf.

Luukse veblyf in 'n veilige omgewing met heerlike aandetes en ontbyt met 'n asemrowende uitsig.

Christo V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Personeel baie vriendelik en hulpvaardig, lekker rustige plek, heerlike disse in restaurant.

Definitief 5 sterre, rustige atmosfeer en vriendelike en hulpvaardige personeel. Skoon en netjiese kamers.

Salomi D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomi D

Wonderlik en rustig.

Pragtige ou wêreld sjarme! Baie netjies en die restaurant bedien heerlike kos.

Elizabete B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabete B

It was good.

The only thing we noticed was the day of arrival some guests were loud and the establishment struggled to control them. However they did move us to another room. One other thing we would recommend is they check the gutter smell. The room we stayed in had a gutter smell. Otherwise it was a beautiful place, the food was good and I would recommend the Grill house. We enjoyed the stay even though the two points listed above, first point was dealt with and we moved to another room.

Amelda A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda A

Beeldskoon.

Ons het oornag by Sheppard Boutique. Kamers was ruim en absoluut silwerskoon. Wit beddegoed en handdoeke is altyd 'n wenner. Ontbyt was fantasties. Sekuriteit in die dag en aand by die hek was so vriendelik en hulpvaardig, hulle is vir seker 'n aanwins vir die gastehuis. Tuine is sprokiesmooi. Ons sal vir seker weer gaan.

Sheppard Boutique Hotel se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer en veral is dit goed om te verneem dat die personeel hulpvaardig was. Dit maak alles die moeite werd.
Ons sien uit na jul volgende besoek!

Groete

Des Alberts

Sheppard Boutique

Sheppard Boutique Hotel
Michelle V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Ongelooflike ervaring!

Uitstekende diens, fantastiese fasiliteite. Pragtige omgewing.

Sheppard Boutique Hotel se terugvoer

Goeiedag Michelle

Dankie vir die positiewe terugvoer rakende jul verblyf hier by Sheppard. Dit maak alles die moeite werd en ons sien uit daarna om jul in die toekoms weer te verwelkom.

Groete
Des Alberts
Sheppard Boutique

Sheppard Boutique Hotel
Betty D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betty D

Luuks en goeie restaurant.

Baie lekker plek, goeie dienst, vriendelik, goeie restaurant

Sheppard Boutique Hotel se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer! Dit maak alles die moeite werd.
Groete
Des
Sheppard Boutique

Sheppard Boutique Hotel
Anmarie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmarie V

Heerlike verblyf!

Heerlike ruim kamers, alles mooi skoon en netjies! Die restaurant bedien ongelooflike aandete en ontbyt! Kan beslis aanbeveel!

Esna S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esna S

Die akkommodasie is uiters netjies, pragtig en keurig. Die tuine is 'n lus vir die oog! Uitstekende geriewe. Vriendelike personeel.

Sheppard Boutique Guesthouse is 'n uitstekende keuse! Die kamers is ruim, uiters netjies en pragtig gemeubileer. Die tuine en omliggende area is pragtig versorg. Die personeel is vriendelik. Lieflike, rustige atmosfeer.

Coleen B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coleen B

Uitstekend.

Sheppard Boutique Guesthouse - Uitstekende verblyf in Nelspruit. Die kamer was ruim en is daagliks skoon gemaak. Ontbyt asook aandetes was uit die boonste rakke en ontvangs was altyd beskikbaar en het selfs gesorg dat ons 'n ontbyt pakkie kry vir ons wildrit wat reeds deur ontvangs vir 04:30 die volgende oggend bespreek is. Sheppard Boutique Guesthouse kan ten sterkste aanbeveel word vir 'n luukse wegbreek.

Willie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Fantasties!

Hierdie plek troon uit bo al die soortgelyke plekke waar ons al gebly het. Indien iemand oor enige iets kla, is hy/sy niks beter gewoond nie. Behalwe vir die netheid en sorgvuldige dekor van die plek is die kos uitnemend.

Sheppard Boutique Hotel se terugvoer

Goeie dag Willie,

Dit was 'n voorreg en plesier om julle as ons gaste hier by Sheppard te laat tuis voel. Dankie vir die positiewe terugvoer, dit maak alles die moeite werd.

Groete
Des Alberts
Sheppard Boutique

Sheppard Boutique Hotel
Wynand P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand P

Baie mooi en skoon gastehuis.

Ons was mal oor die plek.

Wessel E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wessel E

Baie aangenaam en lekker.

Skoon en netjies. Personeel vriendelik.

Elmarie D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Absolutely the most amazing, excellent room with loving service we have experienced in a long time.

We had three away and this guesthouse was the best choice we made for a time to just relax. The room's décor is magnificent. The bed incredible. We had the garden room and so enjoyed the fresh garden and view. The breakfast is absolutely amazing, healthy and well balanced with such an awesome view of Nelspruit. The guesthouse has security which gives one peace of mind and just the tranquility needed. Thank you so much team for a wonderful stay.

Sheppard Boutique Hotel se terugvoer

Good day Elmarie,

Thank you for your positive review on your stay here at Sheppard. It is appreciated and makes all the effort worthwhile.
Until next time.

Des Alberts Owner
Sheppard Boutique

Sheppard Boutique Hotel
Kobus M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M

Kan beslis aanbeveel.

Baie gerieflike en smaakvolle verblyf in 'n mooi omgewing. Heerlike ontbyt.

Wilna S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna S

Ons het lekker gebly en alles was skoon en netjies met goeie diens en 'n heerlik ontbyt.

Pragtige groot bome in die goed versorgde tuin met 'n mooi uitsig.

Riana L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana L

Uitstekend! Beveel aan.

Beveel aan! Het verblyf baie geniet, waarde vir geld.

Kobus D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Rustigheid baie geniet.

Die rustigheid van Sheppard Boutique Guest House was presies wat ons nodig gehad het. Die kamers is pragtig, skoon en netjies. Die tuin en uitsig op stad is ook 'n lus vir die oog. Personeel baie hulpvaardig en die ontbyt heerlik.

Sheppard Boutique Hotel se terugvoer

Goeie dag Kobus,

Dankie vir die positiewe terugvoer, dit maak alles die moeite werd!
Dit sal 'n voorreg wees om julle weer hier by Sheppard te ontvang.
Tot 'n volgende keer.

Des Alberts en personeel.

Sheppard Boutique Hotel
Pierre G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre G

Excellent.

Rus vir jou siel. Sal weer kom oorbly.

Vanessa W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa W

Comfortable beds, beautifully furnished, delicious breakfast, lovely gardens and pool.

A lovely location, pretty gardens, comfortable beds, delicious breakfast. Friendly and attentive owners.

Sheppard Boutique Hotel se terugvoer

Good Morning Vanessa,

Let me start by saying thank you for your positive review. I was a pleasure to accommodate you as guests.
Secondly, we at Sheppard wish you a pleasant and prosperous 2018.

Kind regards,
Des Alberts (Owner)
Sheppard Boutique

Sheppard Boutique Hotel
Debbie O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie O

Asemrowende ligging, puik kos en fantastiese diens.

Hierdie paradys is prentjiemooi. Hemelse ervaring.

Sheppard Boutique Hotel se terugvoer

Beste Debbie,

Ons sê dankie vir die positiewe terugvoer en dat julle by Sheppard oorgebly het. Sulke waardering maak alles vir ons die moeite werd.

Tot 'n volgende keer!
Des Alberts

Sheppard Boutique Hotel
Mariette V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Ons het baie lekker gebly!

Die diens was van 'n hoë standaard en die personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer van hulle geriewe gebruik maak. Sal dit defnitief aanbeveel aan ander.

Chris B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Die beste ooit.

Jy word vandat jy daar aankom van die hekwag tot by die bestuur met respek behandel. Die ontbyt is ook uitstekend en goed voorberei. Niks is vir die mense onmoontlik of moeite nie. Sal die gastehuis vir almal aanbeveel en ek sal weer daar oorbly as ek die geleentheid kry.

Anitia L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anitia L

Asemrowend!

Die mooiste gastehuis waar ons nog gebly het!

Sheppard Boutique Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Anita. Soms is die waardering van gaste die grootste belonging vir ons as eienaars.

Groete,
Des Alberts

Sheppard Boutique Hotel
Patrick K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick K

Definitief in ons top drie.

Ons het absoluut heerlik gebly by Sheppard Boutique Guesthouse. Vriendelike diens vanaf alle personeel, van die sekuriteitswagte, tot die skoonmakers en ook die eienaars. Alles was baie skoon en goed onderhou. Kos was heerlik. Die gastehuis is ook baie goed geleë in 'n rustige area, met 'n baie mooi uitsig. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Sheppard Boutique Hotel se terugvoer

Beste Patrick,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit laat ons en die werkers met 'n gevoel van dank vir die waardering. Ons vertrou julle is uitgerus en dat al die spiere nou pynloos funksioneer.

Tot 'n volgende keer.

Groete,
Des Alberts - Sheppard Boutique

Sheppard Boutique Hotel
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Adriaan V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Soos huis.

Was baie lekker en vriendelike diens. Sal die plek enige tyd weer gebruik.

Marina H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina H

Sheppard Boutique was uitstekend.

Vriendelike personeel, netjiese en ruim kamer, sal dit beslis aanbeveel.

Kotie V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie V

Soos die Engelsman sal sê: "It's good and clean and fresh".

Ontvangs en verblyf was uitstekend. Ook gehou van die ligging. Die eienaar het genoem dat hy die plek nie lank besit nie en daarom wil ons julle alle sterkte toewens met hierdie besigheid.

Louis B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B

Verblyf was aangenaam.

Daar was geen tweepunt-muurproppe in die kamer nie en ook geen vere-duvets nie. Ek kon nie my selfoon herlaai nie. Die duvets se kwaliteit is ook nie fantasties nie - sou 'n vere-duvet verkies het.

Helga P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Helga P

Housekeeping needs to step up.

The place is beautiful from the outside and the location quite central. However housekeeping needs to step up, the towels were not fresh I ended up buying my own. We stayed for three nights and the linen was never changed once in those three nights.

Sheppard Boutique Hotel se terugvoer

Sheppard Boutique has undergone a change of ownership, effective as of the 7th October 2016. The new owners are more than aware of the housekeeping and cleanliness issues which will be addressed without delay. Renovations and the replacing of linen, towels and attending to guests' requests will take place during the next two months.

Sheppard Boutique Hotel
Francesca N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francesca N

Heerlik en gerieflik!

Sien die sterre.

Anso N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso N

Pragtige plek, vriendelike diens en netjies en skoon.

Dit is 'n pragtige plek met vriendelike en uitstekende diens. Ek sal beslis enige iemand, enkel of gesin aanbeveel om hier oor te bly.

Lidy R - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidy R

Baie lekker.

Vriendelike personeel. Ontbyt heerlik. Baie rustige omgewing.

Chris H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Rustig en aangename atmosfeer.

Lieflike plek met 'n pragtige tuin. Die diens is vriendelik en jy kry kans om lekker te rus.

Gert E - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert E

Dit was baie baie lekker en rustig!

Die GPS-koördinate is is 100% reg en dit help baie. Die ontvangs was baie warm en jy kan sien dit is nie net 'n B&B nie. Die ontbyt was heerlik en baie smaaklik.

Karen V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Luuks!

Dit was my eerste besoek aan Sheppard Boutique Country Manor en ek sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand. Die kamers is ruim en linne van goeie kwaliteit. Heerlike, vars gemaakte ontbyt in die oggend.

Marius V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V

Skoon en netjiese slaapkamer en badkamer. Rustige atmosfeer en pragtige plantegroei. Vriendelike personeel en heerlike ontbyt

By ons aankoms is ons vriendelik verwelkom en vergesel na 'n reeds verkoelde kamer wat soos 'n oase gevoel het. Die eenhede is ruim, skoon en smaakvol gemeubileer. Ons het 'n aangename nagrus gehad, alhoewel ek 'n harder bed sou verkies. Die volgende oggend na 'n heerlike ontbyt en 'n beker boeretroos het ons gegroet en vir oulaas op die eetsaal se dek gestaan en oor Nelspruit uit gekyk. Ek sal enige tyd weer by julle kom bly.

Nico J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico J

Ons ontvangs was vriendelik.

Die hotel is baie mooi, skoon en netjies. Die kamers is skoon en netjies. Ontbyt was lekker. Daar kort egter 'n kykie na die instandhouding en netheid van die perseel. Verder was dit heel aangenaam.

Vanaf R2 475
R2 475 R1 856
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 475
R2 475 R1 856
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheppard-rylaan 23, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4NjI3MDk5LWQ4NWEtNDgyOC05MWIyLTdjYTY0OWE5MDcxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 475 nouVanaf R1 856 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 23 Sheppard Drive Mbombela (Nelspruit) 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.48545 30.98469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang