Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sherewood Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Elzie N
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Uitstekende keuse om by tuis te gaan. Ons het baie lekker gebly en heerlik gekuier. Die tuin en hele opset is uit die boeke. Heerlik geëet by die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerick V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Aangenaam en skoon. Sou graag 'n ekstra warm kombers wou gehad het - daar was niks in die kaste nie. Ontbyt was baie aangenaam, en by die prys ingesluit. Dalk vir die gaste meer as 1 sakkie melk per gas in die kamer by die koffie stasie sit - die melk is regtig bitter min, en laat slegs 1 koppie per gas toe. Ek hou van 'n koffie as ek in die bed klim, en weer soggens as ek wakker word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sherewood Lodge
Sherewood Lodge
Dear Emmerick, Thank you for taking the time to write a review and for your suggestions. We take all suggestions to heart and will store blankets in the cupboards and add extra small milk. Kind Regards, Sherewood Lodge

Chantelle D
1 nag
5.0
Feb 2024

Sien julle vir seker weer. Dit was baie gerieflik, netjies, skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desire B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Pragtige plek. Die eenheid se borrelbad werk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amica V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Baie vriendelike diens. Baie vriendelike diens. Kamers was ruim en netjies. Linne was luuks. Groot speel area vir kinders. Boma braai area. Naby aan die trouvenues en maklik sigbaar. Baie lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sherewood Lodge
Sherewood Lodge
Baie dankie vir jou terugvoering Amica, Dit is lekker om te hoor dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Sherewood Lodge

Martelise J
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2021

Pragtige akkommodasie en heerlike ontbyt. Vriendelike diens en die kamers is luuks ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sherewood Lodge
Sherewood Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer Martelise. Hopelik sien ons julle gou weer. Groete Sherewood Lodge

Juno V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2021

7 uit 10. Die gas geysers is onaangenaam. Of jy brand of jy vries van die koue. Kamers is baie kleiner as wat mens verwag en hulle is baie naby aan mekaar, mens hoor al die geraas van die mense langs jou. Pryse is te duur vir wat jy kry. Ontbyt was baie lekker maar baie min, en hulle bedien net koffie en tee, geen sap of water ens. waar jy jouself kan help nie. As hulle die pryse aanpas sal daar baie meer mense oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Elize K
Kort verblyf
5.0
Nov 2019

Lekker stil en baie gasvry. Lekker stil plekkie en die personeel is baie gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lottie V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2019

Rustig. Baie rustige omgewing weg van die stad se lawaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sherewood Lodge
Sherewood Lodge
Dear Elrick, Thank you for your review, we appreciate the time that you took to write it! We are looking forward seeing you again. Regards, Ozzie

Dirk V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2017

Rustige atmosfeer, uitstekende diens. Die pragtige tuin laat jou met aankoms sommer ontspan en tuis voel, die kamer was keurig en warm en die ontvangs hartlik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sherewood Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cole-weg 100, Shere, Pretoria, 0078, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA566b90d5dcd07851e0dad0472f2a95b4a5ced4988fb22798428657a169b962204a086f5763643226b0f5607534b620ae61ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 100 Cole Road Shere 0078 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.797732290691 28.353642225266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang