Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sherewood Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sherewood Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Sherewood Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Elzie N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzie N

Uitstekende keuse om by tuis te gaan.

Ons het baie lekker gebly en heerlik gekuier. Die tuin en hele opset is uit die boeke. Heerlik geëet by die restaurant.

Emmerick V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerick V

Aangenaam en skoon.

Sou graag 'n ekstra warm kombers wou gehad het - daar was niks in die kaste nie. Ontbyt was baie aangenaam, en by die prys ingesluit. Dalk vir die gaste meer as 1 sakkie melk per gas in die kamer by die koffie stasie sit - die melk is regtig bitter min, en laat slegs 1 koppie per gas toe. Ek hou van 'n koffie as ek in die bed klim, en weer soggens as ek wakker word.

Sherewood Lodge se terugvoer

Dear Emmerick,

Thank you for taking the time to write a review and for your suggestions. We take all suggestions to heart and will store blankets in the cupboards and add extra small milk.

Kind Regards,
Sherewood Lodge

Sherewood Lodge
Chantelle D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D

Sien julle vir seker weer.

Dit was baie gerieflik, netjies, skoon!

Desire B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desire B

Pragtige plek.

Die eenheid se borrelbad werk nie.

Amica V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amica V

Baie vriendelike diens.

Baie vriendelike diens. Kamers was ruim en netjies. Linne was luuks. Groot speel area vir kinders. Boma braai area. Naby aan die trouvenues en maklik sigbaar. Baie lekker rustig.

Sherewood Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Amica,

Dit is lekker om te hoor dat julle dit geniet het.
Ons hoop om julle weer te sien.

Groete
Sherewood Lodge

Sherewood Lodge
Martelise J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martelise J

Pragtige akkommodasie en heerlike ontbyt.

Vriendelike diens en die kamers is luuks ingerig.

Sherewood Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Martelise.
Hopelik sien ons julle gou weer.

Groete
Sherewood Lodge

Sherewood Lodge
Juno V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Juno V

7 uit 10.

Die gas geysers is onaangenaam. Of jy brand of jy vries van die koue. Kamers is baie kleiner as wat mens verwag en hulle is baie naby aan mekaar, mens hoor al die geraas van die mense langs jou. Pryse is te duur vir wat jy kry. Ontbyt was baie lekker maar baie min, en hulle bedien net koffie en tee, geen sap of water ens. waar jy jouself kan help nie. As hulle die pryse aanpas sal daar baie meer mense oorslaap.

Elize K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K

Lekker stil en baie gasvry.

Lekker stil plekkie en die personeel is baie gasvry en behulpsaam.

Lottie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lottie V

Rustig.

Baie rustige omgewing weg van die stad se lawaai.

Sherewood Lodge se terugvoer

Dear Elrick,

Thank you for your review, we appreciate the time that you took to write it! We are looking forward seeing you again.

Regards,
Ozzie

Sherewood Lodge
Dirk V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V

Rustige atmosfeer, uitstekende diens.

Die pragtige tuin laat jou met aankoms sommer ontspan en tuis voel, die kamer was keurig en warm en die ontvangs hartlik.

Franci H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franci H

Comfortable retreat.

We really enjoyed staying at Sherewood Lodge! It is very well situated close to shops and yet it feels like you are completely out of the city with the lush garden. Corrie and the rest of the staff were very friendly. The room was lovely, as was the swimming pool. Breakfast was really a lovely treat! I would definitely recommend the lodge, and come stay again.

Sherewood Lodge se terugvoer

Good day Franci,

Thank you for taking the time to write a review and for the kind words. It was lovely having you here and we look forward to your next visit.

Kind regards,
Sherewood Team.

Sherewood Lodge
Rochelle L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle L

Lovely stay!

We had a lovely stay at Sherewood. The staff are very friendly and helpful.

Sherewood Lodge se terugvoer

Dear Rochelle,

Thank you for taking the time to write a review, and thank you so much for the positive review, we really appreciate it. Hope to see you back soon!

Sherewood Lodge
Wilna G - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna G

Rustige en vreedsame atmosfeer met vriendelike ontvangs.

Baie netjiese plek, heerlike en ontspanne atmosfeer, kamers goed toegerus, baie gerieflike slaapplek, ideaal vir 'n wegbrekie of oorslaap na 'n funksie. Ontbyt was aangenaam met 'n lekker verskeidenheid.

Sherewood Lodge se terugvoer

Goeie dag Wilna, baie dankie vir die positiewe terugvoer en vir die feit dat jy tyd gemaak het om 'n oorsig te skryf, ons waardeer dit. Hoop ons sien jou weer by Sherewood Lodge.

Groete,
Cori Terblanche

Sherewood Lodge
Callie D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Callie D

Lekker, maar die storte is onbruikbaar.

Die plek se storte het net twee temperature: kokend warm of yskoud. Dit werk glad nie, en daarom kan ek die plek nie aanbeveel nie. Maak julle storte reg, dan is alles 100%.

Sherewood Lodge se terugvoer

Baie dankie vir dit terugvoering. Ek sal dadelik aandag gee aan die storte - ek is seker dit is 'n probleem wat maklik hanteerbaar is. Ek is ongelooflik jammer vir jou ongerief. Hoop ons kan dit opmaak in die toekoms.

Sherewood Lodge
Felicity V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity V

Oornagverblyf.

Baie netjiese plek! Ek het al 2 keer hier oorgebly en sal beslis weer!

Ralph A - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ralph A

Baie goed.

Baie goeie diens en baie aangenaam.

Sherewood Lodge se terugvoer

Thank you for the positive review - hope to see you back soon.

Sherewood Lodge
Anton B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton B

Lekker rustig en stil, lekker ontbyt en gawe mense.

Sien die sterre.

Liezel V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V

Wat 'n ongelooflike ervaring ...

Slegs 'n paar minute se ry weg van die huis af is die klein juweel in die middel van die bos. Die diens was uitstekend en die verblyf was ongelooflik netjies en gerieflik. Wens die weer was bietjie warmer dat ons die swembad ook kon gebruik. Ons het heerlike omelette gekry vir ontbyt, so mens moet nie 'n buffet ontbyt verwag nie ... maar dit was meer as genoeg en baie lekker! Beste vinnige wegbreek wat ek nog die jaar gevat het!

Mariette R - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette R

Het heerlik gebly en ontbyt was voortreflik.

Sien die sterre hieronder.

Amanda B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda B

Pragtige omgewing!

Dit is 'n pragtige lodge, baie stil en rustig, met baie aandag aan detail in die kamers, en hemelse beddens! Kos was bietjie min. Maar ons sal definitief weer gaan!

Marius G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius G

Baie gasvry, lekker ontbyt en gerieflike kamer.

Hoewel ek baie lekker gebly het was die WiFi buite werking; ek het dit baie nodig wanneer ek reis. Ek het 'n paar keer hieroor navraag gedoe, maar teen die laaste dag was dit steeds buite werking.

Anel B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel B

Uitstekend!

Dit is 'n stukkie juweel in die hartjie van die stad. Die diens is uitstekend. Die gasvryheid is uitstekend. Die eenhede is stylvol en baie smaakvol en lyk soos 'n paradys in die aand met die liggies.

Adele S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele S

'n Pragtige omgewing, lekkerste kos, fantastiese diens en lieflikste beddens!

Sien die sterre hieronder.

Sarah P - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah P

Great guest house

Friendly staff and an excellent breakfast!

Elize V - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize V

Baie rustige atmosfeer, netjies en gerieflik.

Die kamer was bietjie klein vir die prys wat ons betaal het. Daar was geen haardroër in die kamer nie. Verder was dit vreeslik aangenaam.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cole-weg 100, Shere, Pretoria, 0078, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA566b90d5dcd07851e0dad0472f2a95b4a5ced4988fb22798428657a169b962204a086f5763643226b0f5607534b620ae61ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 100 Cole Road Shere 0078 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.797732290691 28.353642225266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang